Daily Archives: June 2, 2021

SA Virus status

Die geïdentifiseerde koronavirus gevalle se totaal sedert Maart 2020 het nou tot 1,669,231 gestyg en die totale sterftes as gevolg van infeksie is 56,601 nadat nog 95 sterftes die afgelope…

Landbou word nie so geflous deur ANC

 Die verdere voorgestelde wysigings aan artikel 25 van die Grondwet deur die ANC – kort voor die spertyd – is niks anders as ‘n poging om die EFF te paai…

Die brandstof prys vir Junie

Die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie het die amptelike prys van brandstof vir Junie aangekondig wat van Woensdag 2 Junie van krag s. Petrol 95 verminder met 10 sent…

Nuusflitse

Johannesburg Benewens die frustrasie van beurtkrag, het verskeie hospitale in die Goudstad vir die afgelope twee dae sonder water toevoer gesit. Die owerheid sê ondersoek word gedoen na die oorsaak…

Eskom ontwrig die ekonomie

Die ontwrigting wat sakelui en nyweraars ondervind met die nuwe neiging om “op kort kennisgewing” beurtkrag fase 2 in te stel, het menige sakeman ontstel. Die beurtkrag wat Maandag weer…

SA groeikoers verbeter

Ekonome het die afgelope week bevestig dat alles daarop wys dat die land se ekonomie besig is om beter te doen as wat voorspel is. Die algemene verwagting dat die…

Die Pandemie en sosiale media

Sedert die pandemie, of  te wel Sjinese pes , die land getref het, het mense skielik “bewus” geraak van die dood.   Ten spyte van ‘n herstel syfer van 95% plus…

Alkohol handel verlig oor inperkings

Die aankondiging van president Cyril Ramaphosa dat Suid-Afrika terugkeer na ʼn aangepaste fase 2 grendel tyd, sonder om alkohol verkope te verbied, word verwelkom. Dit is nie net die wynbedryf…

Lewensbrood

Exodus 23 21  Neem jou in ag vir Hom en luister na sy stem; wees nie wederstrewig teen Hom nie; want Hy sal julle oortreding nie vergewe nie, want my Naam…

Politieke omwenteling in Israel

Die moontlikheid dat die Eerste Minister, Benjamin Netanyahu, uit die regering kussings gelig gaan word, is nou ʼn sterk moontlikheid. Die afgelope verkiesing het nie goed verloop vir die premier…

Hong Kong polisie is gewetenloos

Vir pro-demokrate in die stad Hong Kong is die optrede van die kommunisties gesinde polisie bestempel as gewetenloos nadat hulle ʼn 65-jarige ouma in hegtenis geneem het omdat sy aan…

Malie onder druk vir verkiesing

Politieke leiers van Wes Afrika sê Malie moet ʼn opvolg presidentsverkiesing hou in Februarie 2022 en vra dat ʼn tussentydse Eerste Minister uit die burgerlike samelewing onmiddellik aangestel word. Die…

Nasionaliste in Eiland Siprus verras

Die inwoners van die Griekse eiland Siprus het hulle teleurstelling duidelik getoon toe die meerderheid vir die nasionalistiese party gestem het in die afgelope verkiesing. Die beweerde skandaal waarby die…

Sjinese paartjies mag drie kinders hè

Die kommunistiese regering van Beijing het die wet verslap en kan paartjies voortaan tot drie kinders hè.  Die familie beplannings beleid van Sjina om tot drie kinders te mag he…

SA entstof: Duitsland wil ook help

Een dag nadat Frankryk aangekondig het dat hy Suid-Afrika gaan help om sy eie entstof te vervaardig vir koronavirus bestryding, kondig Duitsland aan dat hulle ook wil help. Berlyn het…

Nuwe missiel trefafstand ontstel kommuniste

Noord Korea se kommunistiese regering van Kim Jong-Un het die VSA en Suid-Korea beskuldig vir die verwydering van beperkings op die Suide se missiele. Noord Korea het gesê die opheffing…