Daily Archives: June 1, 2021

SA Virus status

Op 31 Mei 2021 was die Departement van Gesondheid se besonderhede oor die stand van koronavirus in die land soos volg. Nuwe infeksies 2,792 en 67 sterftes is op 31…

Verlore vryheid

Dit was die gevierde president M.T. Steyn van die Republiek Oranje Vrystaat wat op 31 Mei 1902, met die einde van die Tweede Vryheidsoorlog, na die ondertekening van die Vredesverdrag…

Pasop: So word jy besteel

Standard Bank het gewaarsku dat daar weer ʼn nuwe aanslag op mense kom wat besteel word met ʼn e-pos om jou bankbesonderhede te bekom. Die e-pos lui dat jy ʼn…

Pandemie in fase 2 grendel tyd

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, hel die week aankondigings hoe die nuwe grendel maatreëls lyk wat ingestel is. Fase 2 maatreëls sal gehandhaaf word, maar  spesiale maatreëls is ingebring ….

Hieroor kan jy afgedank word

Daar bestaan redes waarom ʼn werkgewer van sy personeel kan afdank wat nie die regulasies nakom met betrekking tot beveiliging van ander tydens die grendel tydperk nie. Personeel wat in…

Lewensbrood

Exodus 23 19   Die beste van die eerstelinge van jou grond moet jy in die huis van die Here jou God bring. Jy mag die bokkie nie kook in sy moeder se…

SA mag nie uit suurstof raak

Die Mediese Navorsingsraad van Suid-Afrika sê in ʼn verklaring dat die land nie kan bekostig om uit voorraad te raak met suurstof terwyl die derde pandemie besig is om oor…

Semenya kwalifiseer nie vir Spele

Die atleet Semenya wat verban is en nie in sekere atletiek nommers mag deelneem nie, het probeer om vir die 5,000 meter te kwalifiseer vir deelname aan die Olimpiese Spele…

EU: Oorweeg Hongarye ook uittrede?

Die konserwatiewe Eerste Minister Viktor Orban van Hongarye, het besoek gebring by die Britse Eerste Minister, Boris Johnson om die belangrikste punt op die sakelys te bespreek: EU Lidmaatskap. Die…

Vulkaan: Chaos bars los in Kongo

Mount Nyiragongo, die vulkaan naby die stad Goma in die Demokratiese Republiek Kongo is die mees aktiewe in Afrika, en het die afgelope naweek algehele chaos veroorsaak toe die owerheid…

Virus: WGO in “onmoontlike posisie”

Michael Ryan, woordvoerder van die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) sê hy word in ʼn “onmoontlike posisie” geplaas met die ondersoek wat gedoen word in Sjina. Die WGO het opdrag gekry…

Entstof: Frankryk wil SA help

President Emmanuel Macron van Frankryk is bereid om te belê in ʼn projek wat Afrika in staat stel om sy eie koronavirus entstof te vervaardig. Die Franse president sê dit…

Malie: Staatsgreep met ʼn kaping

Daar bestaan meningsverskil of Malie ʼn staatsgreep gehad het wat met ʼn kaping omvergegooi is, en of ë kaping met ʼn staatsgreep omvergegooi is. Die land se konstitusionele hof het…

Kroasië koop Franse vegvliegtuie

Kroasië het ooreengekom met Frankryk om twaalf gebruikte vegvliegtuie aan te koop teen ʼn bedrag van $1,2 miljard. Eerste Minister Andrej Plenkovic het die gegewens bekend gemaak en sê die…

Republikeine blok ondersoek na Capitol

Die opstandigheid van Amerikaanse Republikeine wat tydens die verkiesing plaasgevind het by Capitol Hill, het die Demokrate laat probeer om Trump as politikus aan te kla wat sou beteken dat…