Monthly Archives: June 2021

Pandor na Italië vir G20 beraad

Die Minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Naledi Pandor, het ʼn paar dae deurgebring in Italië hierdie week as verteenwoordiger van die land by die G20 vergadering. Die vergadering wat…

Hof staan Zondo versoek toe

Die Hooggeregshof in Pretoria het goedkeuring gegee aan die Zondo Kommissie om vir ʼn verdere drie maande voort te gaan met sy ondervraging van getuies oor Staatskaping. Die Zondo Kommissie…

Interprovinsiale reis beletsel eis sy tol

Die nuut afgekondigde maatreëls het oral sy negatiewe uitwerking op ekonomiese gebied, en die stiller paaie omdat mense tuis bly, het die verkope van brandstof in Gauteng baie vinnig geraak….

Kultuur en religie

Die Black Live Matters (BLM) beweging het weereens die klem laat val op die mens as wese en die verskille wat daar bestaan tussen “groepe”.  Ras, volk, nasie, stam, etnisiteit…

Dubbele klap vir verbruikers

Met die Vlak 4 aanpassings sal Suid-Afrika se inwoners weer gestraf word met maatreëls wat waarskynlik te laat aangekondig en toegepas word. Die sluiting van skole het nie as verrassing…

Lewensbrood

Josua 2 17  Toe sê die manne vir haar: Ons sal ontslae wees van hierdie eed aan jou wat jy ons laat sweer het — 18  kyk, as ons die land…

Le Pen verloor veld in voor verkiesings

Die Franse nasionalistiese politieke leier, Marine Le Pen, se party het nie goed gedoen in die eerste rondte van die land se vooraf verkiesing nie. Die eerste aanduiding is dat…

VSA vegvliegtuie slaan Iran basis

Terreur groepe wat deur Iran gerugsteun word, en wat fasiliteite gebruik  vir hulle terroristiese aanvalle op burgerlikes, moes die afgelope paar dae op die vlug slaan nadat die VSA lugaanvalle…

Moskou infeksies hoogste ooit

Amptelike woordvoerders in Moskou, die Russiese hoofstad, het bekend gemaak dat die nuwe infeksies nou die hoogste syfer ooit bereik het sedert die begin van die pandemie. Ook in Luxembourg…

Kommer oor groeiende Islamitiese invloed

Kort voordat die wêreldleiers in Rome vergader oor die militante groep van Islamitiese afkoms, het Duitsland se Minister van Buitelandse Sake gesê die Islamitiese Staat beweging is wel terug gedruk,…

Swaar hittegolf tref weste van VSA

Die Amerikaanse Nasionale Weerdiens sê die hittegolf in die westelike deel van Amerika “is die hewigste ooit” wat aangeteken is is die streek. Die Weerdiens het gewaarsku dat mense vroegtydig…

Ontsteltenis oor geklassifiseerde inligting

Die Britse uitsaaier, BBC, het sensitiewe besonderhede oor die Verenigde Koninkryk se oorlogskip bekom wat tans die nuus oorheers. Die oorlogskip wat deel vorm van die Russiese konflik met die…

Navo: Hou grootste see oefening ooit

Die grootste oefening wat as ʼn “see bries” beskryf word, het begin, slegs enkele dae nadat Rusland gesê het sy vloot mag het waarskuwing skote afgevuur na ʼn Britse oorlogskip,…

Om Herder te Wees

Elke Christen gelowige Boere-Afrikaner het die afgelope jaar die magteloosheid ervaar wat veroorsaak is deur die gevaar van ʼn onbekende virus wat met verwoestende aanslae die mensdom bedreig. Elkeen van…

Ramaphosa gaan minister afdank

Die Minister van Gesondheid, wat tans “eenkant staan” weens beweerde betrokkenheid in nog ʼn korrupsie skandaal, gaan waarskynlik sy pos as minister verloor. Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, word…

Gautrein struikel oor virus

Sedert die begin van die sneldiens wat in Gauteng gevestig is om vinnige vervoer van werksmense te verseker, het die diens baie gewild geword onder mense wat tussen Pretoria en…

Virus entstof vervaardiging eers 2022

Suid-Afrika se groot entoesiasme oor die moontlikheid van entstof vervaardiging teen die koronavirus, word nou gedemp as alles in aanmerking geneem word. Ten eerste word daar bereken dat die vervaardiging…

Virus: Variant Delta slaan SA

Die waarnemende Minister van Gesondheid, Mmamoloko Kubayi-Ngubane, het die afgelope naweek bevestig dat die snelle toename in koronavirus infeksies, klaarblyklik te wyte is aan die Delta variant. Die enorme toename…

Lewensbrood

Josua 2 14  Toe sê die manne vir haar: Mag ons siel in julle plek sterwe! As julle nie hierdie saak van ons bekend maak nie, dan sal ons, as…

Covid-Histerie

Oproepe vir ʼn hernieude algemene, maar ondeurdagte sluiting, soos in Maart-Junie 2020, neem nou daagliks toe. Emosionele pleidooie word nou ondersteun deur meer kundige menings, maar steeds menings wat nie…

Omgewing bewaring en e-motors

Die wêreld het sy fokus verskuif van die binnebrand aangedrewe motorvoertuig tot die elektries aangedrewe e-motors. Baie vrae word gevra oor die vervaardiging van die nuwe motors. Waar gaan die…

Duitsland: Drie gedood in mes aanval

Minstens drie mense is gedood en verskeie het ernstige wonde opgedoen in die suide van die Duitsland se stad Wuerzburg, het ʼn polisie woordvoerder gesê. Die aanval met ʼn mes…

HK Demokrate in protes oor koerant

Hong Kong se pro-demokrate het weereens hulle ontevredenheid met die kommunistiese regeerders van die stad, en van Beijing, geopenbaar met hulle jongste protes. Die protes gaan oor die gedwonge sluiting…

Colombia: Koeëls reën op helikopter

President Duque en ander senior regeringslui van Colombia was in ʼn helikopter vlug naby die grens van die buurland Venezuela, toe verskeie geweervuur skote die helikopter getref het. ʼn Woordvoerder…

Ethiopië: Ondersoek na moord op helpers

Die Amerikaanse regering het ten sterkste beswaar gemaak oor die aanval op drie werknemers van die mediese hulp span, Dokters sonder Grense. Die Amerikaanse Departement van Buitelandse Sake het vroeer…

WGO: Gee ons net entstof!

Die Wêreld Gesondheid Organisasie sê die ryk lande van die wêreld is besig om “oop te maak” teenoor ander lande, maar dat die inenting van jonger mense wat nie so…

“Biden is uit sy verstand”

Die reus in die sosiale netwerke van die VSA, Joe Rogan, het taai klappe uitgedeel na die nuwe President van Amerika, Joe Biden. Rogan is bekend in die VSA vir…

Reddingswerk moeilik in Miami ramp

Reddingswerkers se taak word bemoeilik terwyl hulle deur die puin van die ineengestorte gebou in Miami na mense op soek is, terwyl reën en rook die soektog vir die honderde…

Polisie treur oor dapper honde

Die hanteerder en maat van ʼn dapper polisie hond wat doodgeskiet is toe hy die skurk wou vastrek, het groot hartseer veroorsaak. Die dapper hond is deur sy hanteerder beskou…

Elektrisiteit: Skip ooreenkoms sink

 Die ooreenkoms wat sowat R225 miljard gaan kos, mag dalk finaal gesink word deur die Omgewings Departement se weiering om die Turkse ooreenkoms goed te keur. Die Turkse konsortium se…

Medici bekommerd oor inenting aankondiging

Suid-Afrikaners in die ouderdom groep 50 jaar en ouer, mag nou registreer vir inenting teen die koronavirus wat tans op sy hewigste is in die land. Die registrasies sal vanaf…

Staan nou saam oor vuurwapen wet

Die tyd het aangebreek vir organisasies om saam te werk om Suid-Afrika te versterk. Dit was die boodskap wat deur bykans alle rolspelers tydens gister se vergadering van die ad…

Eskom sal 1,5% salaris verhoging instel

Eskom het in ʼn verklaring gesê hy het besluit om die 1,5% salaris verhoging vir werkers toe te staan en in werking gaan stel. Onderhandelings tussen die kragvoorsiener en vakbonde…

Lewensbrood

Josua 2 11   Toe ons dit hoor, het ons hart gesmelt, sodat daar by niemand enige moed meer oorgebly het teenoor julle nie; want die Here julle God, Hy is God in die hemel…

Motor rubriek – Volkswagen Polo Vivo 1,4

Wanneer die naam Volkswagen gehoor word, is dit bekend. Sedert die dae van die kewer is dit ‘n gewilde voertuig. Die kewer onderstel is gebruik vir duinebesies en dit was…

Kompronie gesoek vir Nord Stream 2 gaspyp

Die Minister van Ekonomiese Sake in Duitsland, Peter Altmaier sê hy glo die geskil tussen die VSA en Duitsland oor die omstrede Nord Stream 2 gaspyp vanaf Rusland kan uit…

Laaste koerant laat miljoen mense koop

In sy finale uitgawe van die “Apple Daily”, het meer as een miljoen kopieë verkoop omdat die koerant sy deure moes sluit weens die kommunistiese optrede in Hong Kong. Die…

Biden wil gewapende geweld stop

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het sy teiken gestel op die wapen handelaars en ʼn dringende beroep gedoen op stede in die land om van Covid fondse te gebruik om…

Tornado vernietig Tsjeggiese dorp

Reddingswerkers uit Oostenryk en Slowakye het bystand verleen aan die inwoners van ʼn Tsjeggiese dorp wat letterlik deur ʼn tornado vernietig is. Amptelike verslae berig dat talle mense dood is…

Minister bedank weens ondersoek

Die Minister van Omgewing Sake in Brasilië het aangekondig dat hy sy amp as minister bedank nadat ʼn ondersoek na sy optrede begin is. Minister Ricardo Salles was deel van…

Spanning tussen Russe en Britte oor oorlogskip

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, het die Verenigde Koninkryk se Vloot verdedig wat gereageer het op Rusland se oorlogskip optrede in die Swart See. Die Britse Minister van Buitelandse…

Brand in opleiding sentrum eis lewens

In Sjina het ʼn brand ontstaan in een van sy kunste se opleiding sentrums gedurende die vroeë ure van die oggend, en die lewens van minstens 18 kinders geneem. Die…

Minagting vir Afrikaans

Die wêreld van die kunste is ook besig om sy rug op Afrikaans te draai, en dit is nie net kunstenaars se skuld nie, daar is ook ʼn belangrike rolspeler…

Geldsake: Kan SA staande bly

In ʼn nuwe verslag wat deur ʼn groep onder leiding van Suid-Afrika se Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters, vrygestel is, dui daarop dat die land die afgelope jare sedert 2014, miljarde…

Covid saai verwoesting

Die derde pandemie, wat meer vernietigend is as die vorige twee, is besig om verwoesting te saai in Suid-Afrika. Terwyl die regering reeds etlike maande gelede gewaarsku het dat die…

SA word leeg getap

Asof dit nie genoeg is dat Suid-Afrika se finansiële stand se versleg het dat hy verby rommelstatus is nie, het dit aan die lig gekom dat die Bitcoin transaksies ook…

Zoeloe Koningshuis in onvrede

Slegs ʼn week voor Koning Misulu, prins Mangosuthu Buthelezi, en ander in die koninklike familie gereageer het op die dokumente van ʼn regsgeding, het Prinses Thembi Zulu-Ndlovu bevestig dat hulle…

Erge ongeluk op N3 dood vragmotor bestuurder

Benewens die dood van die een vragmotor se bestuurder, is die ontdekking later gemaak van iemand wat vasgedruk is tussen die twee voertuie wat gebots het. Die ongeluk wat in…

Lewensbrood

Josua 2 8  En voordat hulle gaan slaap het, het sy op die dak geklim na hulle toe 9  en aan die manne gesê: Ek weet dat die Here die land aan…

Nie een infeksie, sê Noord Korea

Noord Korea het die Verenigde Nasies se Wereld Gesondheid Organisasie meegedeel dat hy meer as 30,000 mense getoets het vir infeksie van die koronavirus, en het nie een enkele infeksie…