Lewensbrood

Exodus 22

4  As die gesteelde goed — of dit ‘n bees, ‘n esel of ‘n stuk kleinvee is — nog lewendig in sy besit gevind word, moet hy dubbel vergoeding gee.

5  As iemand ‘n stuk veld of ‘n wingerd laat afwei en sy vee vry laat loop, sodat dit in die veld van ‘n ander wei, moet hy van die beste van sy veld en die beste van sy wingerd as vergoeding gee.