Die ANC politici skep room

Alhoewel die ANC president gesê het dat salarisse van parlementslede en ampsbekleërs nie opwaarts aangepas gaan word nie, is dit nogtans ʼn stywe bedrag wat elkeen huis toe neem elke maand.

Hier volg ʼn paar posbekleërs se jaarlikse salarisse:

President                 R3,6 miljoen

Adjunk president      R2,8 miljoen

Ministers                 R2,4 miljoen

Adjunk Minister        R1,98 miljoen

Speaker                  R2,8 miljoen

Adjunk Speaker       R1,98 miljoen

Hoofsweep              R1,6 miljoen

Parlementslede       R1,14 miljoen

Provinsies:

Premiers                 R2,26 miljoen

Parlementslede       R1,1 miljoen

Die bedrae is soms afgerond tot die naaste syfers.