Daily Archives: May 28, 2021

Eskom onverwagse beurtkrag ruk SA

Die waarskuwing van Eskom dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word, het Woensdag gesorg vir chaos toe sakeondernemings skielik sonder krag was terwyl weinig mense daarvan bewus was dat…

Kabinet oorweeg skraping van e-tol

President Cyril Ramaphosa en sy cabinet oorweeg tans die moontlikheid om die e-tol stelsel te skrap, en is blykbaar aan die vasstel wat die ekonomiese implikasies daarvan sal wees. Die…

Bankrot SA se miljarde Rand

Suid-Afrika se tekort aan geld om sy laste te verminder, het nou weer die fokus geplaas op sowat tien staat entiteite wat net soos die regering se staatskas, vrot van…

Zuma: Slagoffer van heksejag?

Jacob Zuma word beskuldig van bedrog, geldwassery en korrupsie, maar die voormalige ANC president sê hy is die slagoffer van ʼn heksejag. Zuma het glo aangedui dat hy nie skuldig…

Ekonomiese vryheid

Ons versugting na vryheid is tweede natuur vir die Boere-Afrikaner. Vir vryheid het ons volk deur ons geskiedenis hard gewerk, baie opgeoffer. In ʼn verkiesingsjaar word vryheid in verskillende vorme…

Opvoeding in die brandpunt

Ouers leef tans in ‘n droom wêreld wat betref hul kinders se opvoeding/onderwys.   Opvoeding en onderwys loop saam alhoewel daar ‘n groot verskil is tussen die twee begrippe.  Onderwys behels…

Lewensbrood

Exodus 23 14   Drie maal in die jaar moet jy vir My ‘n fees hou. 15   Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy…

Iran keur sewe kandidate goed vir verkiesing

Die Midde-Oosterse land Iran hou in Junie sy presidentsverkiesing, en sewe kandidate is goedgekeur, maar die voormalige president, Mahmoud Ahmadinejad, is nie een van die goedgekeurde kandidate   nie. Slegs sewe,…

Biden en Poetin ontmoet in Junie

President Joe Biden van Amerika het ʼn afspraak met die Russiese president, Vladimir Poetin, wat die eerste ontmoeting tussen die twee leiers sal wees sedert Biden president geword het. Die…

Malie president en premier afgedank

Die leier van die kapers in Malie, Assimi Goita, het wel die president en die Eerste Minister van die land uit aanhouding vrygelaat na dreigemente uit Westerse lande geopper is,…

Weste veroordeel Siriese “bedrog verkiesing”

Die Verenigde State van Amerika, Duitsland en die Europese lande het Sirië veroordeel en beskuldig van sy “bedrog verkiesing” wat bloot oë verblindery is van die land se president, Bashar…

Navalny: Russe beplan nog ondersoeke

Alexei Navalny, die opposisie leier in Rusland, wat tans gevangenisstraf uitdien wat deur ʼn hof in Moskou opgelê is, sê dat nuwe beskuldigings wat ook diefstal van donasies insluit, word…

Zim onthul heldin standbeeld

Die president van Zimbabwe, Emmerson Mnangagwa, het Afrika Dag uitgesonder vir die onthulling van ʼn vroue standbeeld wat glo as heldin van die inwoners beskou word. Die vrou uit die…

Duitsland: VSA sanksies teenproduktief

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het sy besluit probeer verdedig om nie sanksies in te stel teen die Duitsland-Rusland gas pyplyn projek nie. Washington soek beter betrekkinge met Duitsland, en…