Daily Archives: May 26, 2021

Hommeltuie vir veiligheid

Die sekuriteit maatskappy Fidelity is besig met die uitrol van hulle nuwe hommeltuig patrollie in die Johannesburg Noord voorstede. Die effektiewe metode het reeds elders gewys hoe uiters doeltreffend die…

VOORGESTELDE WAPENWYSIGINGSWET

Die minister van die polisie, Mnr. Bheki Cele en die Staatspresident Mnr. Cyril Ramaphosa word hiermee uitgedaag om alle BBP beskermingsdienste aan enige regeringsamptenaar summier op te skort. Dis nou…

Die looneise word hewiger

Die Nasionale Tesourie en graderings agentskappe, sowel as ekonome, het met kommer gesien hoe die eise vir meer geld deur vakbonde gestel word. In die afgelope week het die eise…

Weermag hoof maak skerp uitlatings

Swak dissipline en dwelmmiddels moet uit die Nasionale Verdedigingsmag gehaal word sodat die organisasie nie geblameer word vir die gedrag van die minderheid nie. Dit was die woorde van die…

Wapen voorstelle is absurd

TLU SA vind die voorgestelde veranderinge aan die Wapenwet nie net absurd nie, maar ook teenstrydig met die Suid-Afrikaanse grondwet.Die Grondwet van Suid-Afrika bepaal in die Handves van Menseregte dat…

Lewensbrood

Exodus 23 9  Jy mag die vreemdeling ook nie verdruk nie; want julle ken self die gemoed van ‘n vreemdeling, omdat julle vreemdelinge in Egipteland gewees het. 10  En ses jaar lank…

Covid: Drankbedryf bekommerd oor pandemie

Die koms van die derde koronavirus pandemie in Suid-Afrika het nie net miljoene inwoners bekommerd nie, maar ook die alkoholiese drankbedryf is erg bekommerd dat ʼn nuwe grendel tyd mag…

EU vra dringende ondersoek oor vliegtuig

Die Europese Unie het gevra vir ʼn dringende ondersoek nadat ʼn Ryanair passasiersvliegtuig gedwing is deur Belarus om te land in Minsk met die doel om ʼn aktivis aan boord…

Indië sterftes skrikwekkend hoog

Met die VSA en Brasilië wat die hoogste sterftes het weens infeksie van die koronavirus, het Indië nou ook die 300,000 merk verby gegaan. Deskundiges reken dat die werklike sterftes…

Talle sterf tydens wedloop

Nooddiens werkers sê die hael, vries koue reën en sterk wind het die hardlopers se dood beteken, maar 151 het die marathon oorleef. Deelnemers van ʼn 100 kilometer marathon in…

VSA: Daar is nog goeie mense

Daar is nog baie goeie mense in die wêreld, en die afgelope maande het restaurant eienaars en kelners in Amerika baie van die goeie mense leer ken. In die deelstaat…

Kernkrag: `Iran weier VN toegang

Die Internasionale Atoom Energie Agentskap sal nie in staat wees om Iran se kernkrag aktiwiteite te moniteer, noudat die einde van ʼn drie maande reëling verstryk het nie. Die verwikkeling…

DR Kongo getref deur Vulkaan

Die Demokratiese Republiek Kongo het begin om die nagevolge van ʼn vulkaniese uitbarsting te bepaal nadat 2 miljoen mense ontwrig is. Mount Nyiragongo het die afgelope naweek ʼn massiewe uitbarsting…

Duisende beeste se weiding sneeu bedek

Vir tienduisende koeie in Duitsland, het die winterkoue nog nie gewyk nie, en is die beeste se weiding met ʼn dik laag sneeu bedek. Dit is reeds vir eeue die…