Daily Archives: May 25, 2021

Virus in derde pandemie

Met die nuus dat die daaglikse infeksie van nuwe gevalle nou tot 4,300 vir die 24 uur tydperk aangemeld word, kan daar geen twyfel bestaan dat die derde pandemie van…

Polisie veroorsaak meer verkragtings

Suid-Afrika is verkragter se paradys, want die polisie het 170,000 DNS toetse wat onafgehandel is in hulle besit, wat beteken verkragters het niks te vrees nie. Die omstrede Minister van…

SA land van moord en doodslag

Die Suid-Afrikaanse Polisiediens het sy jongste statistieke oor kriminele oortredings bekend gemaak, en vir die tydperk Januarie tot einde Maart 2021 lyk dit nie goed nie. Volgens die statistieke is…

ANC werkkomitee besin oor Ace

Die ANC se werkkomitee het Maandag vergadering om ondermeer ook te besin oor die finale voorbereiding vir die hofgeding van Ace Magashule. Die sekretaris-generaal het die ANC hof toe gesleep…

Lewensbrood

Exodus 23 6   Jy mag die reg van jou arm mense in hulle regsaak nie verdraai nie. 7  Hou jou ver van valse sake af. En moenie die onskuldige en…

Vakbond daag minister voor hof

 Die Departement van Water en Sanitasie het vasgesteek by die besluit om Kubaanse ingenieurs na die land te bring om die departement se gemors reg te maak. Nou neem ʼn…

Oer oue vis spesie herontdek

ʼn Vis wat beskryf word as “fosiel vis” wat volgens wetenskaplikes 420 miljoen jaar reeds in die seewater was, se nasaat is by die Wes Indiese Oseaan gevind naby Madagaskar….

Katalonië kies nuwe separatiste leier

ʼn Prokureur wat aan die Universiteit van Harvard afstudeer het, Pere Aragones is as die nuwe leier van die separatiste in Katalonië gekies. Hy het met sy inhuldiging as leier…

Polisie offisier red baba van verdrinking

ʼn Spaanse polisie offisier het ʼn baba gered van verdrinking aan die kus van die Spaanse stad Ceuta waar die onwettige immigrante uit Afrika gekom het na Spanje. Juan Francisco…

Biden bepleit afsonderlike ontwikkeling

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het g;lo in ʼn verklaring gesê die enigste oplossing vir die Israel-Palestynse probleem is die onafhanklikheid vir Palestina. Ingeligte politieke ontleders sê dit is die…

Die draaipunt in Gaza streek

Die regering van Israel het herhaaldelik gesê hulle soek net vrede, maar was gedwing om te reageer teen die vuurpyl aanvalle van Hamas. Na 11 dae van verwoede aanvalle, was…

Iran bedel vir Palestyne geld

Die vernietigende aanvalle van Israel op die terroristegroep Hamas se basisse in die Gaza streek het waarskynlik vir baie lande as ʼn verrassing gekom, sê meningsvormers. Die Hamnas beweging wat…

Duisende sterf in Latyns-Amerika

Die Suid-Amerikaanse kontinent, wat ook Latyns-Amerika heet, se sterftes weens die koronavirus pandemie, bereik rekord hoogtes. Die grootste land in Suid-Amerika is Brasilië, waar die sterftes nou die tweede meeste…

WGO: Covid sterftes word onderskat

Skokkende gegewens is die naweek vrygestel deur die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) oor die totale sterftes weens die infeksie met die koronavirus. Die Verenigde Nasies se gesondheid afdeling sê dat…