Daily Archives: May 24, 2021

SA Virus status

Die Covid-19 infeksies toon steeds ʼn styging, en op 23 Mei was daar vir die 24 uur tydperk 2,893 nuwe infeksies aangemeld. Dit bring die totale infeksies sedert Maart 2020…

Voëlgriep versprei in Weskaap

Die aanvanklike plaas waar voëlgriep uitgeslaan het, het nou ook op ander plekke begin, en hoenderboere is radeloos oor die toestand. In Worcester en Malmesbury distrikte het die griep op…

Nuwe skoolvakke weg van “koloniale stelsel”

Die Minister van Basiese Opvoeding,  Angie Motshekga, sê die bekendstelling van Kiswahili in die Nasionale Kurrikulum sal ʼn lang pad volg om onderwys in Suid-Afrika te “bevry van kolonialisme”. Die…

Vrou steel miljoene Rand in 8 jaar

ʼn Vrou wat vermoedelik van Indiese afkoms is, was die naweek gearresteer weens beweerde bedrog met geld wat sy by haar werknemer gesteel het. Sy het oor ʼn tydperk van…

Chaos: Stortreën tref Kaapstad

Kaapstad was die afgelope paar dae die slagoffer van swaar reen neerslae wat gepaard gaan met geweldige sterk stormwinde. Talle laagliggende gebiede is totaal oorstroom en baie paaie en strate…

Lewensbrood

Exodus 23 3  Ook mag jy die geringe nie voortrek in sy regsaak nie. 4   As jy jou vyand se bees of esel teëkom wat ronddwaal, moet jy dit sekerlik vir…

Cele kanselleer gesprek met senior polisie

Die Suid-Afrikaanse Minister van Polisie, Bheki Cele, het ʼn geskeduleerde vergadering met die hoë profiel polisie-offisiere op ʼn laat stadium gekanselleer. Die vergadering met die polisie wat op bestuursvlak is,…

Motor rubriek – Nissan Qashqai 1,2T Midnight Edition Xtronic

Die Nissan Qashqai is nog een van Nissan se sukses verhale. Dit is ‘n gewilde voertuig en ook ‘n veeldoel voertuig. Dit word in Engeland gebou en die afwerking is…

Hamas het die stryd verloor

Met nagenoeg 230 mense wat dood is, 450 geboue beskadig of vernietig is, hoofstrate in Gaza wat met puin bestrooi is, en duisende Palestyne wat in skoolgeboue moet tuisgaan omdat…

Duitsland verbied kuiken slagting

Die gebruik om manlike hoender kuikens van die gras af te maak en slegs met die hennetjies te boer, is van volgende jaar verbode in Duitsland. Die Federale regering het…

Sjinese Suid See weer twispunt

Die Verenigde State van Amerika se Vloot oorlogskip het verby die Sjinese Suid See gevaar wat weer die spanning met Beijing verhoog het. Die Amerikaanse oorlogskip wat toegerus is met…

Rusland en VSA wil verhoudings verbeter

Die Minister van Buitelandse Sake in Amerika, Antony Blinken, het ʼn ontmoeting gehad met die Russiese eweknie, Sergei Lavrov met die klaarblyklike doel om die vertroebelde verhouding te verbeter tussen…

Biden mislukking word verswyg

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het die indruk probeer skep dat hy die skietstilstand tussen Israel en Hamas in die Gaza streek bewerkstellig het. Die Amerikaanse afvaardiging na die gebied…

Grootste Ysberg in Antarktika

Die nuwe ysberg wat gevorm is in Antarktika is nou ook die wêreld se grootste, en is aansienlik groter as die ysberg op die Spaanse eiland Majorka, wat tot verlede…

EU Parlement weier ooreenkoms met Sjina

Die Europese Parlement het geweier om die ooreenkoms met Sjina goed te keur waarby miljarde dollar beleggings betrokke sal wees. Die Parlement het besluit dat die ooreenkoms slegs aangegaan sal…