Daily Archives: May 21, 2021

Skietstilstand in Gaza

In die doodsnikke van die dag, het die deurbraak gekom en is ʼn skietstilstand bereik tussen die Israeliese Weermag en die Palestynse Hamas terroriste beweging. Die ooreenkoms is bereik met…

Virus status in SA

Die stygende tendens in nuwe gevalle van koronavirus infeksie duur voort, en meningsvormers reken die derde pandemie het reeds begin alhoewel die regering nog swyg. Tot hede het 1,625,003 mense…

Elektrisiteit: Die sleutel tot sukses

Suid-Afrika ondervind die afgelope aantal jare ernstige probleme met die volhoubare voorsiening van elektrisiteit aan die verbruikers, en gaan al meer stemme op vir ʼn sterker stelsel as wat Eskom…

Virus: Regering wil tweede dosis uitstel

Die beperkte voorraad koronavirus entstof het veroorsaak dat die regering die tweede inenting met Pfizer entstof met tot drie maande wil uitstel. Zweli Mkhize, die Minister van Gesondheid, sê dit…

Pensioene kan so vernietig word

Nuwe wetgewing is in proses om op die Wetboek te kom wat mense sal toelaat om hulle pensioenfonds as sekuriteit te gebruik vir lenings. Alhoewel die groot motief op die…

Minister: Weermag is in moeilikheid

Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het weer ʼn waarskuwende word geuiter dat die Suid-Afrikaanse Weermag in ernstige moeilikheid verkeer. Sy het verwys na die groot finansiële tekorte waarmee die…

Rowers vlug met sentrum geld

Die polisie het met ʼn uitgebreide soektog begin na gewapende rowers wat toegeslaan het op die Westgate winkelsentrum, en met ʼn onbekende bedrag weggekom het. ʼn Polisie woordvoerder het gesê…

Uit my Kuierkombuis

Soms is ons net lus om iets anders te maak met die gewone wat tot ons beskikking is.  Die twee groentes wat ons gaan gebruik vir die resep,  is aartappels…

Lewensbrood

Exodus 23 1  JY mag geen valse gerug rondstrooi nie. Verbind jou nie met die skuldige om ‘n kwaadwillige getuie te wees nie. 2  Jy mag die meerderheid nie volg in…

Suid-Amerika: Leier van rebelle gedood

Die Minister van Verdediging in Colombia het gesê sy departement is met ʼn ondersoek besig om bevestiging te kry oor die dood van die guerrilla beweging se gevreesde leier. Volgens…

VN misluk met Israel-Hamas gevegte

Wêreldleiers het dringende oproepe gedoen dat ʼn ooreenkoms tussen Israel en Hamas bereik word, maar die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies kon geen vordering maak nie.  Israel het voortgegaan met…

VSA Brandstof pyplyn se nadraai

Die Colonial Pipeline maatskappy se hoof Uitvoerende Beampte het in ʼn onderhoud verduidelik waarom hy die kapers van die pyplyn miljoene Dollar betaal het. ʼn Werknemer van Colonial Pipeline het…

Spanje en Marokko span saam

Die Spaanse regering het sy polisiemag versterk in die stad Ceuta om sy 85,000 inwoners te beskerm teen die onwelkome, onwettige immigrante uit Marokko. Die immigrante wat op een dag…

EU Lidlande open grense vir geïmmuniseerdes

Diplomate van die Europese Unie se lidlande het ooreengekom om ʼn aanbeveling te maak dat die grens wat weens die pandemie gesluit is, oopgestel word vir geïmmuniseerde mense. Die Europese…

Virus: Zimbabwe verloor kabinet ministers

Zimbabwe se President, Emmerson Mnangagwa, het in ʼn verklaring gesê die Covid-19 koronavirus skeur die bevolking van die land. Die koronavirus pandemie slaan toe op enige persoon in die land,…

Duisende Palestyne ontwrig met gevegte

Volgens die verenigde Nasies se woordvoerder, is meer as 52,000 Palestynse inwoners ontwrig deur die teenaanvalle van Israel nadat Hamas met duisende vuurpyle probeer het om Israel te vernietig. Nagenoeg…