Daily Archives: May 20, 2021

Zuma-Ace-Supra wegbreek uit ANC?

In die politieke arena word hard bespiegel oor die moontlikheid of Jacob Zuma, Ace Magashule en Supra Mahumapelo gaan wegbreek uit die ANC om ʼn nuwe party te vorm. Alhoewel…

Kangogrotte: Min besoekers weens pandmie

Die Kangogrotte nby Oudtshoorn in die Klei Karoo het finansiele probleme, en die bewering word gemaak dat die buitelandse besoekers deesdae teen ʼn verlies ontvang word. Die Munisipaliteit is egter…

Eskom stel teleur sê sakelui

Die skielike breekskade van sewe opwekkings eenhede op dieselde tyd, lyk bietjie vreemd en is nie geloofwaardige verskonings nie. Sakelui is diep ontevrede oor Eskom weereens nie daarin geslaag het…

Minder invoere kom,sê minister

Die Minister van Handel en Nywerheid, Ebrahim Patel, sê dat sy departement ʼn strategie ontwikkel om plaaslike produkte te bevorder en minder goedere in te voer. Hy het glo nie…

Moody’s waarsku SA betyds

Die graderingsagentskap Moody’s sê dat die lae ekonomiese groei en die stygende skuldlas in Suid-Afrika laat spanning toeneem. In ë verslag wat die week gepubliseer is, wys die graderingsagentskap daarop…

Lewensbrood

Exodus 22 30   Jy moet dieselfde doen met jou beeste en jou kleinvee: sewe dae moet dit by sy moeder wees; op die agtste dag moet jy dit aan My gee….

Bank Zero kom tot stand

ʼn Nuwe bank maak sy verskyning te midde van die vertragings wat veroorsaak is deur die koronavirus pandemie wat maar net nie wil verdwyn nie. Die afskop van Bank Zero…

Bekende rots baken stort neer

Die unieke rotsformasie wat na ʼn Britse natuurliefhebber vernoem is, en die eeue deurstaan het, het onverwags inmekaar gestort. Die Darwin Koepel wat dikwels vergelyk is met die wereldberoemde Franse…

Soedan kry hulp om IMF te betaal

Die Eerste Minister van Soedan het bevestig dat sy land ʼn totale skuldlas van $60 miljard het en dat Frankryk $1,5 miljard geleen het om die IMF te betaal. Eerste…

Gaza: Geen teken van skietstilstand

Sondag was tot nou toe die ergste wat Israel nog aangeval het op Hamas teikens in die Gaza streek toe verskeie prominente leiers van Hamas se woonplekke in die slag…

Spaanse weermag ontplooi teen immigrante

Die Spaanse regering het sy weermag troepe ontplooi in die suide van die land waar die immigrante uit Afrika onwettig die land in stroom. Die onwettige immigrante wat as “vlugtelinge”…

VSA skenk 20 miljoen dosisse entstof

Die Wêreld Gesondheid Organisasie het die Amerikaanse president, Joe Biden, bedank vir sy land se skenking van 20 miljoen dosisse koronavirus entstof. Die entstof wat deur Johnson & Johnson, asook…

Europa bou unieke vegvliegtuig

Miljarde euro is beskikbaar gestel om Duitsland, Frankryk en Spanje in staat te stel om gesamentlik ʼn ultra moderne vegvliegtuig te bou. Die drie lande het ooreengekom om die volgende…

Duisende onwettige immigrante na Europa

Duisende onwettige immigrante stroom weer na Europa onder die vaandel as sou hulle vlugtelinge wees wat hoofsaaklik uit Afrika lande afkomstig is. Die immigrante stroom na Spanje, en honderde daarvan…