Daily Archives: May 19, 2021

Regering se chaos ontbloot

Dit het klaarblyklik die naweek deur parlementariërs se besoek aan die Vuurwapen Register se besoek duidelik geword van hoe chaoties die regering se mense werk. Die besoek het met die…

Ramaphosa se strategie

Wie nie leer uit die geskiedenis nie, is gedoem om die foute te herhaal … Ramaphosa se baas-skap oor SA was in 2017 ʼn taktiese terugtrek na die OPENBARE debakels…

Regering weg van 0% verhoging

Die regering se onderhandelings met vakbonde oor staatsamptenare se verhogings het op ʼn dooiepunt geëindig, en sal glo later hervat word. Kenners reken egter die vakbonde het die eerste rondte…

Zuma al weer los – vir nou

Die voormalige ANC president, Jacob Zumma, is weer eens vry van vervolging – altans vir nou – met die uitstel van die korrupsie saak wat in die Hooggeregshof van Pietermaritzburg…

Kan dit waar wees?

Die Minister van Gesondheid,  Zweli Mkhiz, het weer sy mening verander, en hierdie keer gaan dit ooglopend boemerang, sê mediese deskundiges. Die minister het gesê die fase 2 inenting wat…

Lewensbrood

Exodus 22 28  Jy mag God nie vloek nie, en ‘n owerste onder jou volk mag jy nie verwens nie. 29   Die offer uit jou volle opbrings en jou parskuip mag jy…

Magashule kan finaal uitgeskakel word

Indien Ace Magashule, die geskorste sekretaris-generaal van die ANC, se aansoek in die Hooggeregshof nie slaag nie, kan dit sy einde in die politieke arena beteken. Dit sal veral sy…

Ryk lande moet entstof skenk

Die lande wat verbonde is aan die G7 struktuur, en beskou word as die wêreld se ryk lande moet koronavirus entstof skenk aan Covax. Die skenkings aan Covax is bedoel…

Chili regering geskok oor verkiesing

Die gematigde koalisie regering van Chili het met skok verneem dat die onafhanklikes die verkiesing oor die herskryf van die land se Grondwet, gewen het en dus die taak sal…

Rusland wil Navalny party verban

ʼn Russiese hof in Moskou is glo gereed om die betoog van regsverteenwoordigers van die Poetin regering aan te hoor om die politieke beweging van Alexei Navalny te verban. Die…

DRK: Talle polisie beseer deur Moslems

Dosyne polisiebeamptes het ernstige beserings opgedoen en een offisier is dood gevind die afgelope naweek toe opstandige Moslems gebots het met die gereg. Die Moslems het in Kinshasa met die…

VSA: Linkse TV kanaal in spervuur

Die sosiale media se gebruikers eis nou dat die ver-linkse TV kanaal CNN, moet reageer nadat gevind is dat een van hulle vryskut medewerkers, gesê het die wêreld kort ʼn…

Gaza skietstilstand gesprek misluk

Israel het met hernuwe aanvalle op Hamas se vestings begin nadat die gesprek om ʼn skietstilstand te bereik, misluk het. Israel se standpunt is onveranderd, dat die honderde vuurpyle wat…

Seldsame uil weer gevind na 125 jaar

Vir die eerste keer sedert die besondere voël ontdek is meer as 125 jaar gelde, het wetenskaplikes gedokumenteer dat hulle die “Bornea” subspesie van die Rajah Acops-uil in ʼn woud…