Daily Archives: May 18, 2021

Gaza krisis

Die oorlog tussen Israel en die terroriste groep Hamas wat tans die wêreldnuus oorheers, is niks nuut nie, maar die intensiteit van die gevegte het skerp gestyg. Nagenoeg 2,500 vuurpyle…

Onderwys in chaos

Die voorval by die eens Afrikaanse Laerskool Theresapark is tekenend van die owerhede se onvermoë en moedswillige manipulering van die onderwys.  Ontstoke ouers  (swart) het die skoolhoof (swart) gewelddadig uit…

Eskom beurtkrag ontwrigtend

Eskom het sedert Sondag weer met beurtkrag begin en dit met fase 2 ingestel wat tot vannag sal duur as alles volgens plan verloop. Dit is volgens die kragvoorsiener weer…

ANC skorsing na hof geneem

President Cyril Ramaphosa en sy ondersteuners het nou kennis geneem van Ace Magashule se optrede om die party se beslissing om hom te skors as sekretaris-generaal, deur die hof te…

Lewensbrood

Exodus 22 25   As jy aan my volk, aan die arme by jou, geld leen, mag jy vir hom nie soos ‘n skuldeiser wees nie: julle mag hom geen rente…

Inkomstediens teiken Taxi bedryf

Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het nou sy fokus verskuif na die R90 miljard taxi bedryf wat verlede jaar slegs sowat R5 miljoen aan belasting betaal het. Die minibus taxi bedryf het…

Die ANC politici skep room

Alhoewel die ANC president gesê het dat salarisse van parlementslede en ampsbekleërs nie opwaarts aangepas gaan word nie, is dit nogtans ʼn stywe bedrag wat elkeen huis toe neem elke…

Israel sukses teen Hamas

Die aanslag van die terreur groep Hamas wat die afgelope weke honderde missiele afgevuur het om Tel Aviv in chaos te dompel, het geringe sukses getoon. Vit die eerste keer…

Tornado tref Sjinese stad

Die Sjinese stad Wuhan en die naby geleë dorp Shengze is deur ʼn verwoestende tornado getref, en voorlopige inligting lui dat minstens tien mense gedood is. Meer as 220 mense…

Venezuela: Anti-regering koerant gestop

Die algemene bestuurder van die koerant wat skerp kritiek lewer teen die Nicolas Maduro bewind van Venezuela is deur die polisie gestop. Dit is die laaste oorblywende koerant in Venezuela…

Juwelier firma verwerp gedelfde diamante

Jn Juweliers vervaardigings maatskappy in Denemarke het aangekondig dat hy nie langer diamante gaan gebruik wat deur die mynhuise gevind is in hulle myne nie. Laboratorium vervaardigde diamante sal voortaan…

Italië kry pizza outomaat

Rome het ʼn splinternuwe outomaat masjien wat die voorbereiding doen vir ʼn volledige pizza wat binne drie minute gereed is vir die kliënt. Die “Mnr. Go Pizza” masjien bied vier…

Massiewe groot woude herstel

Die World Wide Fund (WWF) se span wetenskaplikes se jongste navorsings projek het getoon dat waar woude beskadig is deur brande en ander rampe, word dit op wonderbaarlike wyse besig…

Verdwaalde proteïne veroorsaak sterfte

Die wetenskaplikes het naarstigtelik begin soek na die redes waarom enkele mense uit miljoene wat met koronavirus entstof geïmmuniseer is, bloedklonte kry en sommige selfs sterf. ʼn Duitse wetenskaplike sê…