Daily Archives: May 17, 2021

Denel werkers sonder salaris

Werkers by die Suid-Afrikaanse wapen vervaardiger Denel is in die onbenydenswaardige posisie dat hulle nie salaris kry nie. Twee amptenare van die Staats entiteit het besluit om ʼn einde te…

Loon onderhandelings in doodloop

Doodloop straat is bereik in die onderhandelings tussen die vakbond en die regering oor salaris verhogings, maar dit wil lyk of munisipaliteite se vakbonde wel vordering maak met hulle onredelike…

Word polisie irrelevant ?

Die Private Sekuriteit Industrie Regulerings Gesag het sy jaarverslag vrygestel en ook sy beplanning vir die volgende boekjaar. Die skerp styging wat ondervind word in die getalle van sekuriteit personeel…

Motor rubriek – Mercedes Benz G400d 4matic 9G-Tronic

Dit gebeur nie baie dat daar na die verloop van veertig jaar, dieselfde vorm van bakwerk gebruik word vir ‘n voertuig nie. Dit is presies wat tans plaasvind met die…

Nuwe Zoeloe koning trou

Kort nadat die amptelike registrasie van hulle troue by die Departement van Binnelandse Sake geregistreer is, het die nuwe Zoeloe koning, Misuzulu KaZwelithini, die koninklike afvaardiging gestuur om “labola” te…

Lewensbrood

Exodus 22 22   Julle mag geen weduwee of wees verdruk nie. 23  As jy hulle op enige manier verdruk, waarlik, dan sal Ek, as hulle na My roep, hulle geroep sekerlik hoor,…

Regering verleng noodtoestand

President Cyril Ramaphosa se kabinet het besluit om die ramp noodtoestand in Suid-Afrika met nog ʼn maand te verleng. In ʼn verklaring aan die einde van verlede week wat uitgereik…

Zimbabwe man het 151 kinders

Dit is net in Afrika wat so ʼn verhaal werklikheid word. Hierdie 66-jarige man van Zimbabwe het 16 vroue, en ʼn totaal van 151 kinders is gebore. Van oor die…

Israel troepe slaan Gaza

Israel se troepe is na die Gaza grensgebied , en met swaar artillerie toegerus om vernietigend los te bars met kanonvuur. Die kom te midde van Hamas se vuurpyle wat…

Taiwan in reuse kragonderbreking

Kragonderbreking in die grootste deel van Taiwan het miljoene mense in die donker gelaat die afgelope naweek, en honderde mense is in hysbakke en ander plekke vasgevang gesit vir ure,…

Ingeënt, masker af !

Mense wat die volle inentings gehad het in Amerika, sal toegelaat word om ontslae te raak van die ewige masker dra. Die VSA het reeds ʼn dramatiese daling in nuwe…

Chicago rotte plaag oplossing: Katte

Chicago, ook bekend as die Winderige Stad, het die afgelope paar jaar ʼn toenemende plaag ontwikkel van rotte, en niemand het iets probeer om die plaag uit te roei nie….

Turkye ondersteun Gaza Moslems

Uit Istanboel word berig dat Turkye se visepresident, Fuat Oktay, gesê het die Moslem lande moet hulle eenheid en hulle duidelike steun bied aan mekaar in die konflik teen Israel,…

Israel ontplooi troepe by Gaza

Berig is ontvang dat Hamas se leier gesneuwel het in een van die Israeliese vegvliegtuig aanvalle op Hamas basisse in die Gaza streek. Israel het ook begin met die ontplooi…