Daily Archives: May 14, 2021

Magashule magsbasis uiters gering

Ace Magashule, die geskorste ANC Sekretaris-Generaal, het toe nie so ʼn stewige magsbasis as wat vermoed was nie, want nou het die vakbond Cosatu ook stem dik gemaak teen hom….

Pandemie drie het begin

Die derde koronavirus pandemie het sy eerste tekens gewys, en die toename in nuwe infeksies is die begin van nog ʼn vlaag wat Suid-Afrika tref. Die Minister van Gesondheid het…

Facebook kry ook SA teenstand

Die omstrede sosiale netwerk reus Facebook kry nou ook weerstand in Suid-Afrika oor die betrokkenheid van WhatatsApp data wat misbruik kan word. Die eerste weerstand teen Facebook is in Duitsland…

Landbou verwerp minister se storie

 TLU SA het geen simpatie met die minister van polisie, mnr. Bheki Cele se slapelose nagte oor die onaanvaarbare agterstand met DNS-toetse in die polisie se forensiese afdeling nie. Hy…

Lewensbrood

Exodus 22 20   Hy wat aan die gode offer, behalwe aan die Here alleen, moet met die banvloek getref word. 21   Jy mag ook die vreemdeling nie kwel of hom verdruk nie,…

Dis die klagtes teen Bankiers

Die Ombudsman  vir Bank Dienste het hulle jaarverslag gepubliseer vir die 2020 boekjaar waarin die mees algemene klagtes teen bankiers ook vervat is. Die verhouding tussen groter kliënte en die…

Graderings agente waarsku SA

Die Fitch graderings agentskap sê die ANC regering is nog onwillig om die openbare sektor se salaris eise te oorweeg vir die komende drie jaar termyn. In ʼn studiestuk wat…

Oostenrykse kanselier in korrupsie ondersoek

Die politieke “kroonprins” van Europa, Kanselier Sebastian Kurz, is blykbaar in die warm water en word ondersoek weens beweerde korrupsie. Die jong kanselier wat tot hede uiters gewild is onder…

Vlieg ongeluk na tien jaar in hof

Die Franse vliegtuig vervaardiger en Europa se grootste vervaardiger van passasiersvliegtuie is vasgevang in ʼn hofsaak oor ʼn ongeluk van 2009 waartydens 228 mense omgekom het. Die ongeluk het plaasgevind…

Covid kon voorkom gewees het

ʼn Span onafhanklike deskundiges sê die wêreld kon die koronavirus pandemie voorkom het, en regerings sowel as die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) word daarvan beskuldig dat hulle nie vinnig genoeg…

Franse verwerp Moslem hoofbedekking

Die Franse President Emmanuel Macron se regerende party het gedreig om sy ondersteuning te onttrek van ʼn Moslem kandidaat wat in die plaaslike verkiesing van Junie deelneem. Die dreigement kom…

Israel en Hamas in verwoede gevegte

Uitgebreide geweld tussen die Israeliese verdedigingsmag en die Hamas terreur groep het nou die sesde dag binne gegaan met net meer geweld te midde van wêreldleiers se beroepe om kalmte…

Sjina beskuldig van Moslem onderdrukking

Westerse lidlande van die Verenigde Nasies (VN) het tydens ʼn virtuele vergadering skerp kritiek uitgespreek teen Sjina se onderdrukking en diskriminasie teen ʼn Moslem minderheid in die land. Die beskuldiging…

Brandstof noodtoestand in VSA

Met 140,000 brandstof vulstasies wat een na die ander begin om leeg te loop van brandstof, het paniek begin losbars onder motoriste, en het die federale regering ʼn noodtoestand afgekondig….