Daily Archives: May 13, 2021

Die inenting veldtog is “voete sleep”

Die stadige vordering wat in Suid-Afrika ondervind word met die koronavirus inenting veldtog, is duidelik ʼn voete slepery wat duisende mense se lewens in gevaar stel. Dit is die mening…

Twaalf Miljard Rand Sonkrag-plaas kom

Absa is aangewys as die leier as senior lener en voorsiener van multi-miljard Rand kontrak vir ʼn Sonkrag Kragstasie in die Noord-Kaap. Die Bank sê in ʼn verklaring dat die…

ANC het ernstige geld probleme

Die regerende politieke party sit met ʼn ernstige tekort aan kontant en is vasgevang in ʼn noodsituasie met die vooruitsig om sonder geld die munisipale verkiesing tegemoet te gaan. Die…

Eskom: Waar sal dit eindig

Die nasionale krag voorsiener Eskom is in proses van kwantifisering van verliese wat sowat R840 miljoen beloop vir werk wat by die Kusile kragstasie gedoen word. Die inligting is bekend…

Lewensbrood

Exodus 22 17  As haar vader beslis weier om haar aan hom te gee, moet hy geld gee volgens die huweliksprys vir jongmeisies. 18  Die towerheks mag jy nie laat lewe nie….

Ernstige waarskuwing oor nuwe Eiendomswet

Uit die kommentaar by die openbare verhore van die Portefeuljekomitee vir Openbare Werke en Infrastruktuur oor die Onteieningswet is dit duidelik dat deelnemers geen idee het oor die implikasies van…

Integriteit

Die praktyk om eerlik te wees. ‘n Konsekwente en kompromielose nakoming van sterk morele en etiese beginsel en waardes.  Dit is die verklaring van die woord volgens Wikepedia. Die woord…

Facebook word in die bek geruk

Die senior beskermer in Hamburg, Duitsland, het die benklike optrede van Faceboek gestop deur hulle te verbied om WhatsApp kliente se data te gebruik. Kommer bestaan dat die Facebook maatskappy…

Amerikaanse skip waarsku Iran

Die Amerikaanse Vloot het nie gehuiwer om op een van sy oorlogskepe met lewendige ammunisie sy waarskuwings skote af te vuur terwyl die skip van Iran agterna gesit is nie….

Israel slaan terug in Gaza

Talle Palestynse burgers waarvan nege kinders is, het omgekom in die Gaza streek toe Israel met vegvliegtuie teruggeslaan het uit weerwraak vir die vuurpyl aanvalle deur Hamas. Wêreldleiers het ʼn…

VSA: Brandstof krisis weens pyplyn kaping

Ernstige brandstof tekorte word in Amerika ondervind as gevolg van die kuberkrakers se aanval op die 8,800 km Colonial Pipeline Co. Die kapers het 4 losprys geëis wat klaarblyklik nie…

Rusland: Sewe kinders dood in skietery

Uit Moskou word berig dat 7 skoolkinders dood is en tientalle is gewond nadat ʼn tienderjarige seun met ʼn vuurwapen losgebrand het in ʼn skool in die Russiese stad Kazan….

Sjinese aanwas laagste in dekade

Die eerste sensus opname in 10 jaar het weerspieël dat die Sjinese bevolking ook besig is om te verouder, en dat aansienlik minder geboortes geregistreer is. Die koste van woonplek…

Virus: Indiese variant versprei vinnig

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) sê dat ʼn databasis van nasies en lande regoor die wêreld toon dat daar by talle reeds gevind is dat die Indiese variant van die…