Daily Archives: May 12, 2021

Ramaphosa seevier oor Magashule

Ace Magashule, die geskorste Sekretaris-Generaal van die ANC het die stryd teen die president van die party verloor – en die val was groter as wat hy gedink het dit…

Bittereinder teenoor …

In die volksgeskiedeenis en volksmond kan die Bittereinders beskryf word as deel van die Afrikaner Boere wat bereid was  “om te veg tot die “bittereinde”.  Dit was tydens die Tweede…

Nuusflitse

Langkloof Goeie reen neerslae is die afgelope naweek in die droe Langkloof ontvang wat groot verligting gebring het aan die boere in die vrugtebedryf, maar ook aan die huishoudings wat…

Die trefwydte van korrupsie

Regter Zondo het, na berig word, aangekondig dat “weens tyd beperkinge” hy nie volledige bevindinge gaan maak oor elke saak aangehoor nie. Klaarblyklik meen hy dat die land se wetstoepassers…

Rooibos boere onder druk

Van ‘n prys van R67 per kg in 2018 vir Rooibos het die prys drasties gedaal tot ongeveer R 18 per kg vir die huidige oesjaar.  Volgens boere in die…

Lewensbrood

Exodus 22 15  As die eienaar daarby gewees het, hoef hy geen vergoeding te gee nie. As dit gehuur was, kom die huurgeld daarvoor. 16  As iemand ‘n jongmeisie wat…

Uit my Kuierkombuis

Van kindsdae af was dit vir my lekker om sommer so op die ingewing van die oomblik ‘n koek te bak,  wit of sjokolade …………. En dit dan so warm…

Duitsland: Sosialiste nomineer kanselier kandidaat

Die Duitse sosialiste wat tans in koalisie is met die Christen Demokrate Unie van Bondskanselier Angela Merkel, het die naweek hulle kandidaat aangewys vir die amp as kanselier. Olaf Scholz…

Nasionalistiese Skotte wen verkiesing

Die Skotse Nasionale Party van Nicola Sturgeon het in die pas afgelope verkiesing ʼn meerderheid in die parlement verkry, wat ʼn beduidende invloed uitoefen om die eis vir ʼn referendum…

VSA olie pyplyn gesaboteer

Die Amerikaanse groep kriminele, “DarkSide” word verdink daarvan dat hulle verantwoordelik is vir die aanval op die “Colonial Pyplyn” wat die ergste ooit aan die Netwerk beskadig is. Die kubermisdaad…

Russe vier “Oorwinnings dag”

Die Russiese President, Vladimir Poetin, het op die land se feesgeleentheid waartydens die “oorwinning” in die Tweede Wereldoorlog gevier is, gesê die land sal sy belange te alle tye beskerm…

Japan: Olimpiese Spele dalk elders

Die moontlikheid dat Japan die Olimpiese Spele sal aanbied, word al skraler weens die geweldige toename in koronavirus infeksies. Die regering en Eerste Minister Yoshihide Suga is egter vasbeslote om…

Navalny se dokter word vermis

Alexander Murakhovsky, die Russiese geneesheer wat Alexei Navalny behandel het nadat die opposisieleier vergiftig is gedurende verlede jaar, word nou vermis. Die dokter het vermis geraak nadat hy laas in…

Honderde vlugtelinge bereik Italië

Bote wat oorlaai is van vlugtelinge het in hulle honderde die klein eiland Lampedusa bereik, en reddingswerkers moes intree om die mense na Italië te bring, te midde van die…