Daily Archives: May 11, 2021

Kultuuraand te Kleinfontein 14 Mei 2021

Op Vrydagaand 14 Mei om 18:30 word daar deur die plaaslike tak van die Calvinistiese Alliansie in samewerking met die Kleinfontein kultuurkomitee, ‘n kultuuraand aangebied. Kunstenaars van buite Kleinfontein asook…

Finansiële verantwoordelikheid

Terwyl Suid-Afrika ʼn toonbeeld van onverantwoordelike finansiële bestuur is, word die een ligpunt wel rede vir ʼn positiewe benadering wat nodig is om elke volksgenoot weer op koers te kry….

Koning Goodwill se opvolger aangewys

Verlede Vrydag het die Zoeloe prins Misuzulu vir die eerste keer sy verskyning gemaak in die openbaar sedert die afsterwe van Koningin Mantfombi. Prince Misuzulu Zulu is as nuwe koning…

Kaap van Storms eis lewens

Wes-Kaap se swaar reën neerslae het die sterftes laat styg tot minstens vier mense, en die Weerburo sê meer stortreën kan verwag word. Twee persone wat vermis was, se lewelose…

Regering wil huwelikswet wysig

Tot hede was dit die gebruik onder Westerlinge om een man en een vrou as egpaar te wettig, maar met die nuwe Suid-Afrika moes Westerlinge daarvan kennis neem dat baie…

Lewensbrood

Exodus 22 12  Maar as dit van hom weggesteel is, moet hy aan die eienaar vergoeding gee. 13  As dit verskeur is, moet hy dit as bewys bring; wat verskeur is, hoef…

Verbruikers ondervind geleidelike herstel

Suid-Afrikaners ondervind ʼn geleidelike verbetering in hulle finansiële posisie te midde van die stygende voedsel, brandstof en elektrisiteit pryse. Dit is wel ʼn geringe verbetering wat weerspieël word in die…

Virus: SA nader derde pandemie

Ingeligte kenners wys daarop dat die derde fase van die koronavirus besig is om nader te kruip, en die syfers van nuwe infeksies is die bewys daarvoor. Aan die einde…

Sjinese vuurpyl oorskot nie gevaarlik

Die reuse vuurpyl wat Sjina lanseer het, se terugkoms na die aarde hou geen gevaar in vir enige iemand nie, en wetenskaplikes sê die vuurpyl sal uitgebrand wees voor dit…

Colombia in politieke krisis

Die regering van die Suid-Amerikaanse staat Colombia, het die naweek probeer om die politieke krisis te beëindig toe hy die protesteerders uitgenooi het tot ʼn gesprek. Die regering se poging…

Brasilië koop miljoene dosisse entstof

Die regering van President Jair Bolsonaro hoop om 100 miljoen dosisse koronavirus entstof aan te koop, het die Minister van Gesondheid bekend gemaak. Die minister sê onderhandelings sal die week…

Indonesië: Hernude gevaar met vulkaan

 Die vulkaan in Indonesië het weer begin om swaar rook wolke en as die lug in te blaas en het die afgelope week so erg geword dat plaaslike inwoners van…

Midde-Ooste skenk suurstof aan Indië

Die Minister van Olie en Energie in Indië, Dharmendra Pradhan, het namens sy land dank betuig aan Saoedi-Arabië en ander olie produserende lande in die Midde-Ooste vir skenkings om die…

Skok verkiesing uitslag vir Arbeiders

Die Konserwatiewe Party van Eerste Minister Boris Johnson van Brittanje het die linkse Arbeiders Party ʼn loesing toegedien wat deur niemand voorsien is nie. Deur die Hartlepool parlementêre setel te…

VSA sanksies teen Iran die hindernis

Die Verenigde State van Amerika het sy gereedheid om verskeie sanksies wat hy teen Iran ingestel het, op te hef ter wille van verdere gesprekke met Tehran. Die Midde-Oosterse moondheid…