Daily Archives: May 10, 2021

Nuwe Debiet opdrag stelsel in werking

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ʼn nuwe stelsel, bekend as DebiCheck in werking gestel vir die betalings wat met debiet opdragte gedoen word. Die stap was glo nodig om die geweldige…

Beslissing oor e-tol binne weke

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, sê die finale beslissing oor die toekoms van die omstrede e-tol in Sentraal Transvaal sal binne die volgende twee weke bekend gemaak word. Mbalula…

Belastings kan nie verhoog, sê minister

Dit is ʼn bekende feit dat Suid-Afrika sy swakste ekonomiese toestand van alle tye beleef, en dat die ernstige finansiële probleme veroorsaak dat die regering nie daarin slaag om die…

Polisie beskerm Ramaphosa se plaas

Op die Sosiale Netwerk is ʼn video vrygestel van ʼn swartman wat beweer dat hy die plaas van president Cyril Ramaphosa in Limpopo besoek het, maar deur die polisie verbied…

Motor rubriek – Volkswagen T-Roc 2,0 TSI 4Motion R-Line DSG

Die ingenieurs van Volkswagen het navore getree met ‘n Sportnuts voertuig wat die mark met sukses kan betree. Dit is algemeen bekend dat die mededinging in die mark aansienlik is…

Goedgelowige dwase is ons grootste vyand

Die sosiale media gons oor Cyril en Ace se danspassies – want die hele ANC se sogenaamde “step-aside” proses is blote vertoon. Maar dit is wel ʼn dodelik-ernstige magspel wat…

Lewensbrood

Exodus 22 10  As iemand aan sy naaste ‘n esel of bees of stuk kleinvee of enige dier gee om op te pas, en dit gaan dood of kry ‘n…

Britte, en Skotte hou streeksverkiesings

Stemgeregtigde kiesers regoor die Verenigde Koninkryk sal hulle stemme uitbring in verskillende streke en op plaaslike vlak maar Skotland is die sleutel verkiesing. Indien die Skotse Nasionale Party wen met…

Russiese entstof ook een dosis

Rusland se Spoetnik V entstof teen die koronavirus is nou deur die land se Departement van Gesondheid goedgekeur vir ʼn enkel dosis. Die bevinding is dat die entstof met een…

Sjina staak onderhandeling met Australië

Die regering in Beijing het die handel gesprekke met Australië gestaak wat laas in 2017 plaasgevind het, as deel van die een-vir-jou-en-een-vir-my strafmaatreëls wat letterlik aanmekaar “uitgeruil” word. Australië het…

VSA stuur vliegtuie na Afghanistan

Die Amerikaanse Pentagon se voorsitter, Mark Milley sê die VSA stuur minstens 18 vliegtuie na Afghanistan om die troepe wat eersdaags uit die gebied onttrek word, te beskerm. Die Departement…

Klein oorlog teen bende in Rio de Janeiro

Meer as 24 mense het gesneuwel in ʼn klein oorlog tussen die polisie van Brasilië en dwelmsmokkelaars toe ʼn polisie operasie uitgevoer is. Die georganiseerde misdaad is die afgelope maande…

Indië pandemie nog lank

Alhoewel Indië nog sukkel om die pandemie van koronavirus infeksie te keer dat die verspreiding verminder, waarsku wetenskaplikes dat die land nog lank gaan stry om uit die krisis te…

SpaceX doen suksesvolle lansering

Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore ruimtetegnoloog en miljarder het weereens sukses bereik met die lansering van sy SpaceX en daarna die landing van SN 15 nadat die eerste pogings nie…