Daily Archives: May 7, 2021

ANC wen geloofwaardigheid

Swart kiesers begin weer vertroue kry in die ANC regering nadat dit bekend geword het dat senior posbekleërs geskors word en dat korrupsie bestry word. Dit is die mening van…

Eskom gee nie salaris verhogings

Eskom, Suid-Afrika se nasionale kragvoorsiener, sê hy beskik nie oor die vermoë om salarisse te verhoog nie want hy het nie die geld daarvoor nie. Die kragvoorsiener kon nie saamstem…

Die kommunisme omvou SA

Die nuwe voorgestelde Nasionale Beleid op Data en Wolk laat die wenkbroue lig onder duisende mense in die land wat vrees dat gegewens nie meer privaatheid gaan geniet nie. Die…

Kaapse Waterfront word vergroot

Die burgemeester van Kaapstad het die week bekend gemaak dat hy die R3,9 miljard uitbreiding aan die Kaapstad Waterfront goedgekeur het. Die nuwe infrastruktuur ontwikkeling sal glo bydrae om 1,100…

Lewensbrood

Exodus 22 8  As die dief nie uitgevind word nie, moet die eienaar van die huis na die owerhede gaan om te beslis of hy nie sy hand na sy naaste se goed…

Ace word gerieflik geskors

Die ANC regering het Ace Magashule, die ANC se Sekretaris-generaal, geskors en hy is onmiddellik uit die pos onthef van sy pligte. Magashule se skorsing sal so lank duur as…

SA kry elektroniese bestuurslisensies

Die Bestuurslisensie Kaart Afdeling sê hulle maak goeie vordering met die daarstelling van ʼn moderne opgradering van die stelsel in voorbereiding van die bekendstelling van die land se elektroniese voertuig…

Facebook struikel met eie reëls

Die bedenklike sosiale netwerk Facebook het volgens sy Toesighoudende Raad sy eie reëls oorskry met die verbanning van Donald Trump op sy stelsel. Die Raad het bevind dat Facebook nie…

Duitsland verban Islamitiese organisasie

Die Minister van Binnelandse Sake in Duitsland, Horst Seehofer, het die Düsseldorf gestasioneerde Islamitiese organisasie verban weens die vermoede dat hulle met terroriste bedrywighede besig is. Die regering is van…

Indië hou helfte van wêreld infeksies

Die dramatiese toename in koronavirus infeksies wat in Indie voorkom, het rekord hoogtes bereik en tot 350,000 nuwe gevalle is in 24 uur aangemeld. Volgens die Wêreld Gesondheid organisasie (WGO)…

EU: Ooreenkoms met Sjina op ys

Die Europese Unie (EU) se beleggings ooreenkoms wat oor ʼn lang tyd bestaan tussen die EU en Sjina, staar nou hindernisse in die gesig. Die EU se ekonomiese kommissaris sê…

Europa waarsku Brasilië oor Amasone

Europese maatskappye dreig om enige handelstransaksie met Brasilië te staak weens die bekommernis dat die land se voorgestelde wetgewing die vernietiging van bome gaan verhaas. Die vernietiging van bome in…

Indië: Duitsland bring groot verligting

Te midde van die geweldige krisis in Indie waar derduisende mense daagliks sterf van koronavirus infeksie, het Duitsland nou ʼn reuse vragvliegtuig na die geteisterde land gestuur met ʼn reuse…

Israel: Premier misluk om regering te vorm

Die omstrede premier van Israel, Benjamin Netanyahu, is nou in die netelige posisie dat hy sy Likud Party in ʼn koalisie sal moet opklits as hy steeds wil regeer. Dit…