Daily Archives: May 6, 2021

ANC regering wil bank stig

Die Nasionale Tesourie sê daar word vorentoe beweeg met die oprigting van ʼn staat beheerde bank vir Suid-Afrika, en dat die president, Cyril Ramaphosa, en die Minister van Finansies, Tito…

Uit my Kuierkombuis

Elkeen se kombuis het sy eie karakter.  Jy kry die perfekte kombuis waar geen onnodige artikels, tydskrifte, resepteboeke of enigiets rondlê nie ….. ‘n amper steriele kombuis!  Dan kry jy…

Die slenter met skorsing

Die ANC president het in April vanjaar aangekondig dat lede van die party wat vervolging in die gesig staar hulle poste sal moet ontruim seur te bedank. Diegene wat geweier…

Mboweni bewillig nog R4 miljard

Suid-Afrika het nog R4 miljard toegeken aan om koronavirus entstof te koop, waarvan ʼn deel van die bedrag beskikbaar sal wees aan duisende mense in die land wat spesiale gebreke…

Vakbond: Suid-Afrika sonder kraanwater

Suid-Afrika kan verwag dat daar groot dele in die land gaan wees wat sonder ʼn druppel kraanwater gaan wees – en dit omdat die regering nie geld het vir verhoging…

Regering mik na Nasionale Gesondheid Plan

 Die Raad op Mediese Skemas sê die regering se plan om ʼn Nasionale Gesondheid Versekering te begin, is aan die gang en die plan is reeds gemaak om fase 3…

Lewensbrood

Exodus 22 6  As ‘n vuur uitbreek en die dorings vat, sodat ‘n mied of die ongesnyde graan of die veld verteer word, moet hy wat die vuur aan die…

Egipte koop Franse vegvliegtuie

Die Egiptiese regering van president Abdel-Fattah el-Sissi het bevestig dat sy land besig is om 30 vegvliegtuie by Frankryk te koop. Alhoewel die Franse ingestem het om die vliegtuie te…

Nuusflitse

Suid-Afrika Onbevestigde berigte lui dat die regering in SA teruggedeins het en die lede van die ANC wat moet bedank uit hulle poste, verdere 10 dae grasie te gee om…

Marine Le Pen wen opspraakwekkende saak

Marine Le Pen, die voormalige presidentskandidaat van die nasionaliste in Frankryk, wat die teiken geword het van liberaliste wat haar wil vervolg, het ʼn belangrike hofsaak wat teen haar gemaak…

Ethiopië: EU kanselleer waarnemer se besdoek

Die Europese Unie moes van sy plan afsien om ʼn span waarnemers na Ethiopië te stuur nie, aangesien die Afrika staat nog steeds met ʼn krisis sit met die oprigting…

Meksiko: Treinbrug stort in duie

ʼn Treinbrug in Meksiko-Stad, die hoofstad van Meksiko, het in duie gestort net toe ʼn trein oor die brug beweeg het, en baie mense is dood of beseer. Met die…

Covid krisis verhoog in Indië

Die koronavirus pandemie in Indië het nou die infeksie totaal van 20 miljoen mense bereik, wat die land genoodsaak het om selfs die Premier Liga krieket wedstryde te kanselleer. Die…

Bill Gates egpaar in egskeiding

Die mede-stigter van Microsoft, Bill Gates en sy eggenote, Melinda, het besluit om die huwelik van 27 jaar te beëindig met ʼn onverwagse skeisaak. Te midde van die skeiding sal…