Daily Archives: May 5, 2021

Elektriese voertuie verloor waarde

In Suid-Afrika is daar nog ʼn beperkte aantal elektriese motorvoertuie  (e-motors) beskikbaar, en waarskynlik is daar voldoende rede waarom die nuwe motors se gewildheid nog nie is soos in Europa…

Nog koronavirus entstof vir SA

Suid-Afrika het goeie nuus gekry met die aankondiging dat die eerste besending van 325,260 dosisse Pfizer entstof teen die koronavirus ontvang is. ʼn Soortgelyke besending word glo verwag om gedurende…

Onkunde bring bankrotskap

Dit is nie net Staats entiteite wat op die rand van ʼn finansiële afgrond huiwer nie, want internasionale studie toon dat Suid-Afrika van die hoogste bankrot syfers het van sakeondernemings…

SABC is nie sonder geld

Die Suid-Afrikaanse Uitsaai Korporasie, bekend as die SABC, het in die spervuur beland deur nie sy voormalige werkers hu;;e pakkette betyds te betaal nie. Die gerug wat deur “City Press”…

Strenger regulasies met geblikte leeus

Die bestaande regulasies oor leeus wat in aanhouding is en in privaat eienaars se besit is, gaan glo gewysig word wat die praktyk kan beëindig. Leeus wat geteel word en…

Lewensbrood

Exodus 22 4  As die gesteelde goed — of dit ‘n bees, ‘n esel of ‘n stuk kleinvee is — nog lewendig in sy besit gevind word, moet hy dubbel vergoeding…

Covid 19 – Pandemie of piramiede skema

Daar is volgens media berigte tot op datum  10,682,827 Covid 19 toetse gedoen deur laboratoriums in die land.  Teen ‘n gemiddelde koste van R800 per toets  bring dit jou by…

Turkse veiligheidsmagte vang IS leier

ʼn Afghaanse burger wat die kodenaam Basim het, en wat na bewering die leier van die Islamitiese Staat terroriste is, word aangehou na arrestasie deur Turkse magte. Die Islamitiese Staat…

Iran: Kernkrag onderhandelings vorder nie

Alhoewel daar nog optimisme bestaan dat ʼn ooreenkoms bereik sal word met Iran oor die kernkrag situasie, is op hierdie stadium nie belowend nie, en die afgelope onderhandelings het met…

Volgende groot oorlog sal anders wees

Die Verenigde State van Amerika se nuwe Minister van Verdediging, Lloyd Austin, het gewaarsku teen die opkomende kuber- en ruimte bedreigings wat in modern oorlogvoering gebruik sal word. Dit kan…

Mianmar demokrate begin “Lente revolusie”

Minstens een persoon is dood in die noorde van Mianmar toe jeug lede met groot baniere waarop geskryf is “Ons kan nie geregeer word nie”, waarmee bedoel word dat die…

Joe Biden kry kommunistiese klap

Joe Biden, president van Amerika, het dit waarskynlik te ver geneem om voelers uit te steek vir “normale diplomatieke betrekkinge” tussen die VSA en die kommunistiese Noord-Korea. Kim Jong Un…

Rome: Groot planne vir Colosseum

Planne vir die bou van nuwe dele by die wêreldberoemde Colosseum het in Italië begin en buigbare hout ontwerp wat beoog word, gaan die besoekers ʼn kykie gee in die…

VSA verwerp Iran bewerings

 Die Verenigde State van Amerika het gesê verslae wat ontvang is waarin Iran beweer dat die twee lande gevangenes gaan uitruil, “is nie die waarheid nie”. Die Tehran Staats media…