Daily Archives: May 4, 2021

Grootdoenerig

Met die tot stand kom van die Ruwe Suid-Afrika meer as ʼn kwart eeu gelede, is die grondwet hoog opgegee as sou di die mees dinamiese en mees moderne grondwet…

Lewensbrood

Exodus 22 1  AS iemand ‘n bees of ‘n stuk kleinvee steel en dit slag of verkoop, moet hy vyf beeste vir ‘n bees vergoed en vier stuks kleinvee vir ‘n…

ANC het tyd nodig vir skorsing

Benewens die Sekretaris-generaal van die ANC se weiering om self te bedank uit sy pos, is daar ook verskeie ander hooggeplaastes in die party hiërargie wat onder dieselfde kamp as…

Woede oor R350 gratifikasie stop

Woede is ontketen nadat die regering en Sassa die uitbetaling van R350 per maand aan werklose mense gestaak het. Burgerregte organisasies onder die sambreel van “Pay the Grants” beweging het…

Koning Goodwill se vrou vergiftig?

Onbevestigde berigte sirkuleer onder die Zoeloe volk dat die ontslape Koning Goodwill se vrou, Koningin Mantfombi Dlamini Zulu,wat onverwags oorlede is, moontlik vergiftig is. Sy het glo onverwag begin sleg…

Gelowige leiers

Suid-Afrika beleef ʼn dwingende nood na leierskap.  Dit is die smagting van ons volk. Daarom word die vraag na “waar is ons leiers” toenemend algemeen. Gelowiges moet hulle antwoorde allereers…

Nuusflitse

Piet Retief Die beskuldigdes in die sogenaamde Piet Retief moord, is Daniel Malan, Cornelius Greyling, Othard Klingberg, Michael Sternberg en Zenzele Yende, wat almal op borgtog vrygelaat is, sal later…

Chad in hewige gevegte met rebelle

Kort nadat die verkose president Idriss Deby deur rebellemagte doodgeskiet is, het die leiers van die groep aangebied om met die tussentydse regering van Chad te onderhandel vir ʼn skietstaking….

NASA se Ingenuity helikopter suksesvol

Ingenuity, die eerste mensgemaakte vliegtuig wat op ʼn ander planeet vlieg, het vier suksesvolle kort vlugte op Mars gehad in die afgelope week. Die tingerige 1.8 kilogram helikopter met sy…

Covid: Sjina bied hulp aan Indië

Sjina, die land waar die Covid-19 koronavirus sy ontstaan het, het nou deur middel van sy president, Xi Jinping, aangebied op Indie behulpsaam te wees met die bestryding teen infeksie….

Koffie kan goed wees vir jou

Koffie kan goed wees vir die mens, en deur sowat ses koppies koffie per dag te drink, neem die liggaam genoeg kafeïen in wat goed is vir die hart en…

Nuwe entstof teen malaria getoets

Die eerste keer dat ʼn entstof teen malaria waarskynlik sal voldoen aan die vereistes van die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO), is nou onderwerp aan toetse.  Malaria is verantwoordelik vir die…

VSA: Honderde buffels moet gedood word

Die VSA se Nasionale Parke Diens is op soek na vrywilligers wat oor die nodige vaardigheid en ondervinding beskik, om die Parke by te staan om honderde buffels van kant…

Belarus vernietig duisende vuurwapens

Die owerheid in Belarus het die afgelope week meer as 22,000 vuurwapens gekonfiskeer deur die polisie optrede, wat in ʼn smeltery vernietig is. Volgens ʼn polisie woordvoerder het die smeltery…