Daily Archives: May 3, 2021

Num beskuldig Eskom van afdreiging

Die National Union of Mineworkers (Num) vakbond het glo die afgelope week beskuldigings teen Eskom geslinger dat sou die kragvoorsiener mense bangpraat om daarmee te probeer verhoed dat hulle ten…

Twee poste is in die BCVO-kantoor in Pretoria beskikbaar

1.       Wiskunde en Fisiese Wetenskap Vereistes: ·         Akademies: Toepaslik gegradueerd met ’n professionele onderwyskwalifikasie. ·         Werksondervinding:   Ondervinding  in ’n onderwysmilieu, verkieslik in ’n bestuurspos.                                            Ten minste vyf jaar ervaring van onderrig…

Lewensbrood

Exodus 21 35  En as iemand se bees die bees van ‘n ander stoot, sodat dit sterwe, moet hulle die lewendige bees verkoop en die geld daarvan verdeel; en die…

Lisensie word nie uitgeneem

Die Minister van Vervoer het sy kommer uitgespreek oor die groot aantal voertuie op paaie in Suid-Afrika wat sonder ʼn lisensie skyf op die voorruit is. Hy sê die tweede…

Kapings van voertuie aan toeneem

Voertuig kapings is aan die toeneem, en word toegeskryf aan faktore soos werkloosheid en bende samewerking wat kapings vergemaklik. Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het glo uitgewys dat sy…

Brandstof effens goedkoper

Woensdag behoort die prys van brandstof ietwat te daal en die ommekeer teenoor verlede maand se drastiese styging word toegeskryf aan die verstelling wat vir Meimaand gedoen word met die…

Motor rubriek – Audi A4 40 TFSI S line S tronic

Wanneer die Audi A4 van voor genader word, skep dit die indruk dat hierdie sedan motor ‘n besonderse motor is. Dit is geskik vir dorp/stad gebruik maar dit sal primêre…

Grieke en Turke in jarelange spanning

Die ernstige verskille tussen Griekeland en Turkye oor die Cipriotiese krisis behoort bygelê te word deur voortgesette gesprekke, lyk dit egter op die oomblik of die twee lande nie mekaar…

Duitsland se gletsers kan verdwyn

Duitsland se vyf gletsers, wat almal in die deelstaat Bavaria se Alpe is, word veel vinniger gesmelt as wat aanvanklik vermoed is, en wetenskaplike navorsing wys daarop dat dit binne…

Covid virus steeds wêreld se gevaar

In Indië word daar daagliks rekord getalle aangemeld van nuwe infeksies van die koronavirus, en in Brasilië is reeds meer as 400,000 mense dood weens infeksie. In Frankryk word ʼn…

Duisende vlugtelinge haweloos in Kenia

Die regering van Kenia het gesê hy het die Verenigde Nasies meegedeel dat die twee vlugtelinge kampe wat meer as 410,000 mense huisves, in 2022 gesluit word. Kenia is van…

Nog misdaad klagtes teen Navalny

Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, het vir die eerste keer in die openbaar verskyn nadat hy die eetstaking van drie weke gestop het op aandrang van sy geneesheer.  Intussen het…

Boelgarye skors Russiese diplomate

Terwyl die een land na die ander besig is om diplomatieke bande met Rusland te verbreek uit solidariteit met die Tsjeggiese Republiek, het Boelgarye nou ook verklaar dat die Russiese…

Sjina vestig eie ruimtestasie

Sjina het die hoof module van sy permanente ruimtestasie gelanseer, en dit word beskou as die moondheid se volgende belangrike stap om sy ambisie as ruimtevaart moondheid te bevestig. Die…