Monthly Archives: May 2021

Spesiale Republiekdag perspektief: Bittereinders vir vryheid

Mense herdenk graag 31 Mei 1961 – en die hernieude vryheidsvlam onder opkomende geslagte móét lewendig gehou word ter wille van ons volk! Maar ons durf nie die volks-historiese 31…

Zuma moet betaal – waarmee?

Die voormalige president, Jacob Zuma, het toe sy spreekwoordelike rieme styfgeloop in die Grondwethof en nou is sy moontlike opsies uitgeput en is betaal die enigste uitweg. Die hof het…

ANC minister ook korrup

In die afgelope jaar was die ANC se Minister van Gesondheid een van die mees prominente kabinet ministers weens die koronavirus pandemie. Maar die afgelope week het die stemme al…

Ace versag sy aggressie

Die geskorste ANC sekretaris-generaal, Ace Magashule, het sy bravade en aggressie versag in die afgelope paar dae, en of die besef nou deurgedring het dat hy nie so sterk steun…

Turkye se skip lewer krag aan SA

Die ooreenkoms is blykbaar gefinaliseer met die Turkse maatskappy,  Karpowership, wat voor anker sal lê teen die kus van Suid-Afrika vanwaar dit elektrisiteit sal verskaf via die Eskom netwerk. Die…

Plaaslike verkiesings in weegskaal

Dit wil lyk of daar steeds onduidelikheid bestaan oor die verkiesing van plaaslike owerhede wat later vanjaar gehou sal word. Die debat is nog nie finaal afgehandel en ʼn besluit…

Brandstof dalk goedkoper die week

Motoriste kan uitsien na ʼn moontlike daling in die prys van brandstof, maar dit sal nie ʼn groot daling in die prys beteken nie.  Die AA het gesê ʼn daling…

Motor rubriek – Mazda CX30 2,0 Active AT

Die Mazda produkte kan beskou word as die “buite perd” in die motorwêreld maar deur die jare het dit nog altyd bewys dat dit goed presteer teenoor sy teenstanders. Daar…

Lewensbrood

Exodus 23 17  Drie maal in die jaar moet al jou manspersone voor die aangesig van die Here Here verskyn. 18   Jy mag die bloed van my offer nie saam met gesuurde…

Russiese opposisie ontbind struktuur

Die Russiese organisasie sê die ontbinding van sy opposisie struktuur is bloot om die lede te beskerm teen onbillike vervolging aangesien die Russiese regering sy pogings verskerp het om opposisie…

Bayer se Roundup kan verdwyn

Die Duitse reus in chemikalieë produkte, Bayer, mag dalk by die punt kom dat hy sy produk Roundup se verkope moet staak, maar die maatskappy hou vol dat die aktiewe…

Duitsland swig voor Namibiese aanspraak

Die Duitse Minister van Buitelandse Sake, Heiko Maas, sê sy land het “onmeetbare leiding” veroorsaak teenoor Herero en Nama volke in Namibië gedurende ʼn tyd van die 20ste eeu. Duitsland…

Kongo vulkaan vernietig huise

Die vulkaan uitbarstings naby die Demokratiese Republiek Kongo se stad Goma het opnuut gedreig van verdere uitbarstings nadat ʼn vorige uitbarsting talle woonhuise vernietig het. Die vrees bestaan dat ʼn…

VSA gaan virus afkoms ondersoek

Sjina beskuldig die VSA daarvan dat hulle die pad gelyk maak vir politieke gewin, en deur Kanada gesteun word om ʼn nuwe ondersoek te begin na die oorsprong van die…

Weste bevraagteken Siriese verkiesing

Bashad Assad, die president van Sirië, het vir ʼn vierde termyn die verkiesing as president ingepalm wat beteken dat hy minstens 28 jaar aan bewind sal wees voor ʼn volgende…

Hong Kong demokrasie finaal geknak

Die nuut verkose hervormings wette is so opgestel dat dit Beijing toelaat om parlementslede aan te wys wat sitting kry op die Hong Kong se wetgewende raad. Die hervormings is…

Eskom onverwagse beurtkrag ruk SA

Die waarskuwing van Eskom dat beurtkrag op kort kennisgewing ingestel kan word, het Woensdag gesorg vir chaos toe sakeondernemings skielik sonder krag was terwyl weinig mense daarvan bewus was dat…

Kabinet oorweeg skraping van e-tol

President Cyril Ramaphosa en sy cabinet oorweeg tans die moontlikheid om die e-tol stelsel te skrap, en is blykbaar aan die vasstel wat die ekonomiese implikasies daarvan sal wees. Die…

Bankrot SA se miljarde Rand

Suid-Afrika se tekort aan geld om sy laste te verminder, het nou weer die fokus geplaas op sowat tien staat entiteite wat net soos die regering se staatskas, vrot van…

Zuma: Slagoffer van heksejag?

Jacob Zuma word beskuldig van bedrog, geldwassery en korrupsie, maar die voormalige ANC president sê hy is die slagoffer van ʼn heksejag. Zuma het glo aangedui dat hy nie skuldig…

Ekonomiese vryheid

Ons versugting na vryheid is tweede natuur vir die Boere-Afrikaner. Vir vryheid het ons volk deur ons geskiedenis hard gewerk, baie opgeoffer. In ʼn verkiesingsjaar word vryheid in verskillende vorme…

Opvoeding in die brandpunt

Ouers leef tans in ‘n droom wêreld wat betref hul kinders se opvoeding/onderwys.   Opvoeding en onderwys loop saam alhoewel daar ‘n groot verskil is tussen die twee begrippe.  Onderwys behels…

Lewensbrood

Exodus 23 14   Drie maal in die jaar moet jy vir My ‘n fees hou. 15   Die fees van die ongesuurde brode moet jy hou: sewe dae lank moet jy…

Iran keur sewe kandidate goed vir verkiesing

Die Midde-Oosterse land Iran hou in Junie sy presidentsverkiesing, en sewe kandidate is goedgekeur, maar die voormalige president, Mahmoud Ahmadinejad, is nie een van die goedgekeurde kandidate   nie. Slegs sewe,…

Biden en Poetin ontmoet in Junie

President Joe Biden van Amerika het ʼn afspraak met die Russiese president, Vladimir Poetin, wat die eerste ontmoeting tussen die twee leiers sal wees sedert Biden president geword het. Die…

Malie president en premier afgedank

Die leier van die kapers in Malie, Assimi Goita, het wel die president en die Eerste Minister van die land uit aanhouding vrygelaat na dreigemente uit Westerse lande geopper is,…

Weste veroordeel Siriese “bedrog verkiesing”

Die Verenigde State van Amerika, Duitsland en die Europese lande het Sirië veroordeel en beskuldig van sy “bedrog verkiesing” wat bloot oë verblindery is van die land se president, Bashar…

Navalny: Russe beplan nog ondersoeke

Alexei Navalny, die opposisie leier in Rusland, wat tans gevangenisstraf uitdien wat deur ʼn hof in Moskou opgelê is, sê dat nuwe beskuldigings wat ook diefstal van donasies insluit, word…

Zim onthul heldin standbeeld

Die president van Zimbabwe, Emmerson Mnangagwa, het Afrika Dag uitgesonder vir die onthulling van ʼn vroue standbeeld wat glo as heldin van die inwoners beskou word. Die vrou uit die…

Duitsland: VSA sanksies teenproduktief

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het sy besluit probeer verdedig om nie sanksies in te stel teen die Duitsland-Rusland gas pyplyn projek nie. Washington soek beter betrekkinge met Duitsland, en…

Virus infeksies styg dramaties

Suid-Afrika se derde pandemie toon die erns van die koronavirus met die jongste syfers wat pas vrygestel is. Minstens 4,623 nuwe infeksie gevalle is vir die 24 uur tydperk aangemeld,…

ANC lede in hewige stryd met mekaar

Lede van die regerende ANC is besig om mekaar die stryd aan te sê soos wat die party in sy bestaan van meer as 100 jaar, nie geken het nie….

Koue weer vir Junie

Swaar kapok en sneeu neerslae, gepaard met reen en wind, kan verwag word in Junie, en is die voorland vir die Suid-Kaap streek en in die Tuinroete. Goeie reën neerslae…

SA word (is) sosialistiese staat

Kenners is dit eens dat die sosialisme net die spreekwoordelike haarbreedte weg is van kommunisme. Suid-Afrika se ANC regering, met die SAKP as sy getroue bondgenoot, maak reeds die weg…

E-tol geleentheid na die Maan

Die Outomobiel Assosiasie (AA) sê die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het daarin misluk om ʼn werkbare oplossing in sy Departement se 2021 begroting se geleenthede te benut. Die minister…

Beurtkrag op kort kennisgewing

Die sukkelende nasionale kragvoorsiener het gewaarsku dat beurtkrag weer Suid-Afrika se voorland kan wees, maar sê dit kan op kort kennisgewing ingestel word. Eskom het weer ʼn smeek beroep op…

Uit my Kuierkombuis

So ‘n paar jaar gelede plaas ‘n bakkiesblad vriendin wat in Kanada woon, ‘n foto van ‘n resep wat sy onthou wat haar ouma gemaak het met lemoenpampoentjies of meer…

Lewensbrood

Exodus 23 12    Ses dae moet jy jou werk verrig, maar op die sewende dag moet jy rus, dat jou os en jou esel kan uitrus en die seun van…

EU plaas druk op Belarus

Die Europese Unie het ingestem op hulle byeenkoms om drastiese maatreëls toe te pas op Belarus, en benewens nuwe sanksies sal die Belarus vliegtuig redery ook ingeperk word. Die 27…

Kosbare oudhede gesteel uit kasteel

Skatte van historiese waarde wat aansienlik meer as ʼn miljoen dollar bereken is, is uit die Arundel Kasteel in Engeland gesteel. Die rooftog het plaasgevind op die dae wat die…

Australië onttrek troepe uit Afghanistan

Eerste Minister Scott Morrison van Australië het bekend gemaak dat die ambassade sal in Afghanistan gesluit word weens die stygende veiligheids risiko’s wat tans heers met die onttrekking van soldate…

Dwelm baas ontsnap – Brasilië vang hom

Die Italiaanse dwelm-baas, Rocco Morabito, het uit aanhouding ontsnap en “spoorloos” verdwyn, maar is in Brasilië gearrseteer, twee jaar na sy ontsnapping. Die Italianer was in ʼn tronk in die…

Pole kap EU oor mynbou

Die regering van Pole sê die sluiting van sy Turow myn sal beteken dat duisende werksmense hulle werk verloor en die afsny van elektrisiteit tot gevolg hè dat miljoene mense…

Malie president deur kaper aanhouding

Die Europese Unie het sy misnoeë en skok uitgespreek oor die “ontvoering” van die president van Malie, Bah N’Daw, sowel as die land se Eerste Minister, Moctar Ouane, nadat soldate…

Rusland tree op teen Google

Die Russiese media reguleerder het die internet reus Google slegs 24 uur kans gegee om sekere gegewens te verwyder wat teen die regering van Moskou gemik is. Rusland sê dit…

Hommeltuie vir veiligheid

Die sekuriteit maatskappy Fidelity is besig met die uitrol van hulle nuwe hommeltuig patrollie in die Johannesburg Noord voorstede. Die effektiewe metode het reeds elders gewys hoe uiters doeltreffend die…

VOORGESTELDE WAPENWYSIGINGSWET

Die minister van die polisie, Mnr. Bheki Cele en die Staatspresident Mnr. Cyril Ramaphosa word hiermee uitgedaag om alle BBP beskermingsdienste aan enige regeringsamptenaar summier op te skort. Dis nou…

Die looneise word hewiger

Die Nasionale Tesourie en graderings agentskappe, sowel as ekonome, het met kommer gesien hoe die eise vir meer geld deur vakbonde gestel word. In die afgelope week het die eise…

Weermag hoof maak skerp uitlatings

Swak dissipline en dwelmmiddels moet uit die Nasionale Verdedigingsmag gehaal word sodat die organisasie nie geblameer word vir die gedrag van die minderheid nie. Dit was die woorde van die…

Wapen voorstelle is absurd

TLU SA vind die voorgestelde veranderinge aan die Wapenwet nie net absurd nie, maar ook teenstrydig met die Suid-Afrikaanse grondwet.Die Grondwet van Suid-Afrika bepaal in die Handves van Menseregte dat…