Virus Status in SA

Op 31 Maart was die status van Covid-19 as volg in Suid-Afrika:

Totale aantal mense getoets sowat 9,9 miljoen en 1,55 miljoen het infeksie opgedoen waarvan 1,47 miljoen reeds herstel het.

Die totale sterftes staan op 52,846 waarvan 1,422 die vorige 24 uur infeksie opgedoen het en 58 sterftes is aangeteken vir die tydperk.

Die herstel koers is 95%.