Verminder troepe op grens, vra Merkel

Duitsland se Bondskanselier, Angela Merkel, het samesprekings gevoer me die Russiese president, Vladimir Poetin oor die spanning wat tans heers op die grens tussen Rusland en die Oekraine.

Die gesprek volg nadat die Russiese weermag duisende troepe en oorlog tenks na die grensgebied met die Oekraine gestuur het, en wat skerp veroordeel is deur Westerse leiers.

 Merkel het nou haar vorige versoek herhaal waarin sy versoek het dat President Poetin van Rusland sy intimidasie tegnieke van intimidasie moet stop om vrede te verseker.

Onlangse botsings tussen die Russiese soldate en die weermaglede van die Oekraine is ʼn ernstige bedreiging van wêreldvrede.

Rusland het enkele jare gelede met soortgelyke optrede begin wat aanleiding gegee het tot die oorwinning in die Krim gebied wat nou gedeeltelik deur pro-Russiese burger die gebied beswoon.

ʼn Woordvoerder van die Russiese president het gesê die provokasie kan beskou word as die begin van die einde van die Oekraine, wat neerkom op die Russiese weermag se plan om die Oekraine aan te val en weer deel te maak van die Russiese Federasie, word gesê.