SA universiteite gradering bekend

Pretoria

Die 13 universiteite in Suid-Afrika wat gereken word onder die wêreld se bestes, het ʼn paar verrassings gelewer.  Die 2021 syfer dui vanjaar se staanplek aan teenoor 2020 se staanplek in die ry van wêreld universiteite. Die wêreld se 2,000 beste universiteite is weer getoets wat aandui dat Suid-Afrika nie te swak gedoen het nie.

2021          2020         Universiteit                                               Punte %

269268Kaapstad77.3 (77.3)
292275Witwatersrand76.9 (77.2)
435429Stellenbosch74.9 (75.0)
483477KwaZulu-Natal74.3 (74.4)
580578Pretoria73.3 (73.4)
674706Johannesburg72.5 (72.3)
924922Noord-Wes70.7 (70.8)
11631200Vrystaat69.3 (69.2)
12391158Wes-Kaap68.9 (69.4)
13131295Rhodes68.5 (68.7)
14161409Unisa68.1 (68.2)
16311655Nelson Mandela (PE)67.1 (67.1)
19501936Tshwane Tegnologie65.9 (66.0)