Rusland en VSA saam na Ruimtestasie

Die Internasionale Ruimtestasie is gereed om die Russiese Roscosmos en NASA se ruimtevaarder te ontvang en te huisves vir die volgende ses maande.

Die lansering vanaf ʼn heel ander aard is die naweek van die Russiese Ruimte Baikonur afgetel met drie ruimtevaarders aan boord wat suksesvol die vertes ingeneem is.

Die sending is bedoel om die 60-jarige ruimtereis van die Russiese ruimtereisiger, Yuri Gagarin, te gedenk wat ook die eerste persoon is wat die ruimte aangedurf het.

Twee Russe, Oleg Novitsky en Pyotr Dubrov, saam met NASA se Mark Vande Hei het hull eses maande se verblyf in die ruimte begin en sal ook belangrike waarnemings doen gedurende die tyd by die Internasionale Ruimtevaart Stasie.