Robbeneiland museum verwaarloos

Die Robbeneiland museum wat ondermeer die tronkselle bevat waar die terrosite soos Mandela vir jare opgesluit was, is later omskep in ʼn museum, en met staatsgeld opgradeer.

In die afgelope week is besoekers verslae gewees om te sien hoe die verskillende geskiedkundige plekke vervalle en verwaarloos geraak het.

Ingeligte bronne beweer die verval word toegeskryf aan grootskaalse korrupsie wat heers, en die baie besoekers se toegang fooie verdwyn spoorloos.

Besoekers van die buiteland sê dit was teleurstellend om die plek te besoek waarvan daar so baie gepraat en geskryf is, en mense wat spesiaal na Suid-Afrika gekom het om die museum te besoek het gesê dit is maar net nog ʼn Afrika foefie om te dink dit is ʼn besienswaardige eiland.