Monthly Archives: April 2021

Gars produksie in weegskaal

Die produksie van gars is in die weegskaal nadat verneem is dat die grootste koper daarvan nie kon slaag om ʼn ooreenkoms te bereik by ʼn graan silo instansie om…

Lewensbrood

Exodus 21 14  Maar as iemand moedswillig teen sy naaste handel, om hom met lis dood te maak, moet jy hom van my altaar af wegneem, om te sterwe. 15  En hy…

Uit my Kuierkombuis

Warm geregte word nogal gesien as trooskos …….. dit maak jou warm van binne. Sit nou geurigheid daarby ……… en jy het ‘n wengereg!   Aartappels is heerlik so op sy…

Twee perspektiewe op vryheid

Ek wil volksgenote oproep om op 27 April 2021 met erns dit ‘n dag van oordenking te maak. Geen gelowig-regdenkende kan die dag herdenk nie, maar ons móét leer uit…

VSA: Twee sterf in Tesla motor

Twee mense het omgekom in ʼn Tesla e-motor wat klaarblyklik op sy selfbestuur modem ingestel was toe dit op n privaat pad teen hoë snelheid gebots het teen ʼn boom….

Nasa se Mars helikopter doen eerste vlug

Nasa se klein helikopter wat 1,8 kg weeg, het sy eerste vlug op Mars suksesvol uitgevoer waarvan die beheer vanaf ʼn ander planeet uitgevoer is. Die helikopter, Ingenuity, was glo…

VSA ontvang duisende immigrante – chaos

Terwyl duisende immigrante reeds oor die grens na Amerika beweeg het, en sonder ʼn heenkome is, het Republikeine hulle kommer uitgespreek oor die onbekende faktor van hoeveel meer sogenaamde vlugtelinge…

Rusland verantwoordelik vir Navalny gesondheid

Die opposisieleier, Alexei Navalny, se gesondheid het nou ʼn kritieke stadium bereik, en Westerse moondhede plaas die skuld direk op die Kremlin wat die kritikus van President Poetin in ʼn…

Moskou skors Tsjeggiese diplomate

Kort nadat die Tsjeggiese regering `8 Russiese diplomate beveel het om die land binne 48 uur te verlaat, het Rusland met soortgelyke optrede gevolg en 20 diplomate van die Tsjeggiese…

Vuurpyle tref VSA basis in Irak

Minstens vyf vuurpyle, wat deur sommige joernaliste as missiele bestempel is, is afgevuur na die Amerikaanse basis in Irak, en die vermoede bestaan dat Iran daarvoor verantwoordelik kan wees. Die…

SpaceX kry Nasa kontrak van miljarde

Elon Musk, die bekende ruimte tegnoloog en miljardêr, se SpaceX ruimtevaart maatskappy het ʼn NASA kontrak bekom ter waarde van bykans $3 miljard. SpaceX sal nou begin met die ontwerp…

Russiese entstof besonder veilig

In ʼn verslag wat pas vrygestel is, word gemeld dat die Russiese entstof teen die koronavirus, Spoetnik V, geen newe effekte van bloedklonte het nie. Die entstof wat reeds vir…

Looneise

Kenmerkend van alle vakbonde is die feit dat hulle nie werklik belangstel in die ekonomiese stand van die land nie, maar gewoonlik gefokus bly op die verhoging van salarisse van…

Lewensbrood

Exodus 21 12   Hy wat ‘n mens slaan, dat hy sterwe, moet sekerlik gedood word. 13  Maar as hy dit daar nie op toegelê het nie, maar God dit sy hand…

Lewensverwagting styg onder Suid-Afrikaners

Besonderhede wat deur die SA Statistiekdiens vrygestel is toon dat die lewensverwagting styg in Suid-Afrika, wat ook op mans van toepassing is. Volgens die syfers word aangedui dat sedert 2002…

Vakbonde eis groot verhogings

Die twee grootste vakbonde wat werkers verteenwoordig by Eskom, het aangedui dat hulle gereed maak om minstens 15% verhoging van salarisse te beding vir hulle lede. Die National Union of…

Robbeneiland museum verwaarloos

Die Robbeneiland museum wat ondermeer die tronkselle bevat waar die terrosite soos Mandela vir jare opgesluit was, is later omskep in ʼn museum, en met staatsgeld opgradeer. In die afgelope…

Onderwys in die vaarwaters

Die onderwys stelsel in sy geheel is besig om tot niet te gaan. Tersiêre onderwys word gekenmerk deur opstande, vernietiging van infrastrukture en stakings. Finansieel sukkel inrigtings om kop bo…

Bedrog: So word jy besteel

In die afgelope paar maande is sowat 650 nuwe bedrog sake aangemeld by die ombudsman wat gemoeid is met bank bedrog sake waar skelms prober om toegang te kry tot…

VSA en Japan in eenheid teen Sjina

President Joe Biden van Amerika het die afgelope naweek ʼn verenigde front met Japan se Eerste Minister, Yoshihide Suga, gesluit wat teen Sjinese invloed optrede in die wêreld politiek sal…

Asma middel teen Covid-19 virus

ʼn Middel teen asma wat algemeen beskikbaar is, kan moontlik doeltreffens wees teen die vroeë simptome van die koronavirus as dit vir ouer mense se behandeling gebruik word. Die bevinding…

Iran het 60% verrykte uraan

Asof die regering van Iran besig is met die uittarting van die VSA regering, het hy aangekondig dat hy oor 60% verrykte uraan beskik en sê die Islamitiese Republiek is…

Castro bedank uit Kommunistiese party

Raul Castro, die broer van die legendariese kommunis, Fidel Castro, van Kuba, het die Kubaanse Kommunistiese party bedank, wat beteken dat die party na 60 jaar, nie meer een van…

Rusland skors VSA diplomate

Moskou het tien Amerikaanse diplomate opdrag gegee om die land te verlaat, en kort daarna ook aan drie Poolse diplomate opdrag gegee om terug te keer na Pole. Benewens die…

Kameelperd en baba gered

Twee bedreigde kameelperde van die Rothschild, wat in Kenia aangehou word vir veilige bewaring, moes die naweek op moeisame wyse gered word nadat swaar reën en vloedwater die diere se…

Hong Kong demokrate stroom na Kanada

Die Kanadese Eerste Minister, Justin Trudeau, se Departement Immigrasie, het met  inisiatief begin wat uitloop op ʼn reuse sukses. Die departement het Hong Kong inwoners genooi om aansoek te doen…

Verwoestende brand in Tafelberg

ʼn Verwoestende brand op Tafelberg, en in die hange van die pragtige natuurwonder, het klaarblyklik ontstaan weens nalatigheid van mense wat brande veroorsaak uit selfsugtige eie belange. Sowat 130 brandbestryders…

Salarisse dalk gevries vir 36 maande

Staatsamptenare se salarisse kan dalk vir 3 jaar lank onveranderd bly ten einde die ekonomiese chaos te verander na ʼn beter vlak vir almal in die land. Die moontlikheid is…

Pretoria kry nuwe miljoenêr

 Die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery het bekend gemaak dat ʼn inwoner van Pretoria die stad se jongste miljoenêr gekry het. Alhoewel die persoon se naam nie bekend gemaak mag word nie,…

Hernude gevegte teen Mosambiek terroriste

Dit is nie bekend of Suid-Afrika se soldate betrokke is by die hernude gevegte wat nou weer losgebars het in die noorde van Mosambiek nie. Die stryd woed in die…

Reserwebank wil koers laag hou

Goewerneur Lesetja Kganyago van die SA Reserwebank sien ruimte om die koerse nog vir ʼn tyd lank laag te hou in ʼn poging om die ekonomie te help om te…

Lewensbrood

Exodus 21 9  Maar as hy haar vir sy seun bestem, moet hy met haar handel volgens die reg van die dogters; 10  as hy vir hom ‘n ander een…

Styging in eiendomsbelasting kom

Eiendomsbelasting gaan opwaarts aangepas word binne die volgende maand of twee, sê ekonome wat die staat se toestand op ekonomiese gebied goed dophou. Die munisipaliteite is oor die algemeen so…

SA open registrasie vir inenting

Die ANC se Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het aangekondig dat aanlyn registrasie vir Fase 2 inenting teen koronavirus infeksie verlede Vrydag, 16 April, om 16h00 oopgestel is. Die minister…

Frankryk: Mense moet Pakistan verlaat

Die Franse ambassade in Pakistan het gesê Franse burgers moet ter wille van hulle eie veiligheid, liewer Pakistan verlaat, en het Franse maatskappye gemaan om eerder hulle sakeondernemings se deure…

Mianmar owerheid arresteer onskuldige

Die militere regering wat ʼn onwettige staatsgreep uitgevoer het in Mianmar, het die afgelope naweek ʼn 25-jarige opposisieparty ondersteuner gearresteer nadat hulle hom met ʼn motor raakgery het. Die man,…

Hewige botsing tussen Grieke en Turke

Die vooraf gereelde ontmoeting tussen die hoogste diplomate van beide lande, het in ʼn hewige woordestryd ontaard wat nie bevorderlik was vir die doel van die vergadering nie. Die ontmoeting…

VSA stel strafmaatreëls in teen Rusland

Die Joe Biden administrasie het aangekondig dat sanksies teen Russiese entiteite ingestel word en dat minstens tien Russiese diplomate geskors word weens die land se kapings aanvalle en inmenging in…

Brasilië: Voormalige president wen hofsaak

Alhoewel die voormalige president van Brasilië in die tronk beland het wen korrupsie, het die land se Hooggeregshof beslis dat hy wel in 2022 as presidentskandidaat aan die verkiesing kan…

Covid infeksies slaan Indië

Die jongste syfers oor Indië se nuwe infeksies het skokgolwe deur die land veroorsaak, en ernstige kommer bestaan nou oor die moontlike maatreëls wat getref moet word, maar nie toegepas…

Sjinese ekonomie groei stewig

Die buitelandse handel het die Sjinese ekonomie in ʼn sterk opwaartse neiging wat gehelp het dat die land wat die tweede grootse ekonomie in die wereld het, nou laat herstel…

Nuwe wet kan sakelui laat vlug

Die nuut voorgestelde Wysigingswet op sogenaamde Diensbillikheid kan beteken dat sekere sakelui eerder hulle onderneming verskuif na buite die land se grense. Die voorstel behels ondermeer dat sakelui wat nie…

Nuwe gloeilampe en muurproppe

Die Verenigde Nasies se voorskrifte vir omgewing vriendelike toerusting, het ondermeer nuwe spesifikasies neergelê waaraan huishoudelike gloeilampies moet voldoen. Die spesifikasies is opgestel met die doel om ook omgewing vriendelik…

Diesel vragmotors word dalk vervang

Die brandstof vervaardiger Sasol, het aangekondig dat hy in samewerking met Toyota SA beplan vir die ontwikkeling om “groen waterstof” as brandstof te produseer vir swaar vragmotors. Die beplanning is…

Niks in voorraad om waterlek te herstel

In ʼn ondersoek wat gedoen is by die eThekwini Munisipaliteit in Durban is gevind dat die stad se water lekkasies weens gebarste pype, nie herstel kan word nie aangesien daar…

Lewensbrood

Exodus 21 7  En as iemand sy dogter as slavin verkoop, mag sy nie soos die slawe weggaan nie. 8  As sy haar heer nie beval nie wat haar vir homself bestem…

Zuma word as arrogant beskou

Politieke ontleders bestempel die optrede van Jacob Zuma as arrogant, en sommige reken sy uitdagende houding moes lank tevore reeds met die mag van die swaard gedemp gewees het. Daar…

VSA en Russe ontmoet oor Oekraine

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het sy Russiese eweknie, President Vladimir Poetin, versoek om nie verder troepe na die oosgrens met Oekraine te ontplooi nie. In reaksie daarop het Rusland…

Die Taliban se onverdiende roem

Gedurende 2020 het die voormalige president van Amerika, Donald Trump, sy verkiesingsbelofte tot uitvoer begin bring deur troepe uit Afghanistan te begin onttrek. Trump sê standpunt was deurlopend dat die…

Britte onttrek ook uit Afghanistan

Dit was die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, wat tydens sy verkiesingsveldtog in 2016 onderneem het om die VSA soldate uit Afghanistan te onttrek na 20 jaar van oorlog in…