Monthly Archives: April 2021

Steeds drama in Suezkanaal

Alhoewel die Suezkanaal reeds vir etlike weke weer oopgestl is en handelsvaartuie heen en weer deur kan vaar, is die drama nog nie verby nadat die reuse vragskip die kanaal…

“Onskadelike” vuurpyle op VSA basis afgevuur

Minstens drie vuurpyle het naby die VSA se basis in Irak beland waar sy troepe gehuisves word, en later is meer vuurpyle afgevuur vanaf ʼn ou en onbewoonde woonhuis. Geen…

Engeland: Infeksies daal dramaties

Die inligting uit twee afsonderlike studies wat in die Verenigde Koninkryk gedoen is, toon dat ʼn dramatiese afname in nuwe infeksies plaasvind. Die gegewens wat vrygestel is toon dat die…

Virus: Indiese infeksies bereik nuwe rekord

Indië sê sy jongste gegewens is die hoogste in die wereld met ʼn 24 uur tydperk wat nou meer as 350,000 nuwe infeksies geregistreer het.  Die land sukkel om die…

Baske maak geskiedenis met sjokolade

Die klein Baskiese volk in die noordelike deelstaat, Baske Land, het ʼn groep sjokolade vorms vervaardig wat ʼn getroue weergawe is van “Guernica”, die kunstenaar Picasso se meesterlike kunswerk. Die…

EU koop miljoene dosisse Pfizer entstof

Die Europese Unie het ʼn ooreenkoms aangegaan met BioNTech-Pfizer om in die volgende twee jaar tot 2023 ʼn verdere 1,8 miljard dosisse entstof te lewer. Die bestelling is die grootste…

Die salaris oorlog kom

Vakbonde gaan die regering se argument nie aanvaar dat die land geen geld het vir salarisverhogings nie. Die klanke word reeds gesein dat verhogings van tot 15% geëis word, wat…

Afrika kultuur bly vreemd

Dit sal vir ‘n Westerling altyd moeilik wees om die denke en redenasies van ‘n Afrika boorling te verstaan.  Weens hul agtergrond en hul godsdienstige agtergrond leef die mense met…

Salarisse: Eerste dreigemente begin

Die Openbare Dienste Assosiasie sê hy sal  ʼn nasionale staking uitroep indien die ANC regering nie afsien van sy 0% salaris verhoging vir die boekjaar 2021-22 nie. Die assosiasie is…

Lewensbrood

Exodus 21 22  En as manne met mekaar veg en ‘n swanger vrou so stamp dat haar vrug afgaan, maar daar geen ander letsel is nie, moet hy sekerlik boete betaal soos…

Motor rubriek – Ford Ranger Thunder 2,0BiT 4×4 10AT

Die ingenieurs by Ford rus verseker nie op hulle louere nie! Wanneer van die mededingers met ‘n nuwe produk na vore kom, het hulle alreeds hulle huiswerk gedoen en is…

Kom die regering tot insig?

Die Minister van Openbare Dienste en Administrasie, Senzo Mchunu, sê dat die ANC regering het nie geld vir salaris verhogings nie. Hy sê die regering het effektief uit opsies gehardloop…

SA Lugdiens nog sukkelend

Die tydelike Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens, Thomas Kgokolo, sê die redery kan moontlik weer kommersieel vlieg teen Julie vanjaar. Die redery het egter die teiken…

EU oorweeg regstappe teen AstraZeneca

Die Europese Unie gee ernstige oorweging aan die moontlikheid om regstappe in te stel teen die vervaardigers van AstraZeneca entstof wat gebruik word teen koronavirus infeksie. Die regstappe word oorweeg…

Indië se Covid krisis vererger

Die toestand in Indië is besig om ʼn chaotiese toestand te veroorsaak wat klaarblyklik nou onbeheerbaar geword het, en die onverskilligheid waarmee duisende mense omgaan, vererger die krisis tot so…

NASA kan suurstof op Mars produseer

NASA het die vermoë om suurstof te produseer uit die koolstofdioksied op Mars, wat die moontlikheid verder verhoog dat mense op die planeet sal kan bestaan. Die omskakeling na suurstof…

Mianmar staar hongersnood in die gesig

Die staat Mianmar wat deur weermag offisiere in ʼn staatsgreep oorgeneem is, staar erge gevare in die gesig, en te midde van gedurige protes teen die generale, word voedsel en…

Duitse premier wil Russiese entstof bestel

Die Premier van Sakse, Michael Kretschmer, het gesê die aankoop van Spoetnik V entstof van Rusland teen die koronavirus is tans hangend, maar sy besoek aan Moskou was vrugbaar. Die…

Rusland onttrek troepe van Oekraine grens

Die onttrekking van Russiese troepe en die voertuie kan beskou word as die eerste stap om die spanning tussen Rusland en Westerse lande te verlig, en die Oekraine is verlig…

Soektog duur voort na duikboot

Die soektog na die vermiste duikboot van Indonesië duur onverpoost voort, en kommer bestaan oor die 53 mense aan boort wat nou reeds die tweede dag vermis word. Reddingswerkers het…

Balwins kanselleer enorme projek

Die eiendom ontwikkelaar, Balwin Properties, sê hulle het besluit om hul ontwikkeling projek ten bedrae van miljoene Rand in Sandton gekanselleer. Die projek, wat as die Wedgewood in Sandton bekend…

Regering se sinlose besluite

Sedert die begin van die Covid pandemie het die regering ‘n werksgroepe aangestel van kenners (Ministeriële Advies Kommissie)  wat die regering moes bystaan met veral aanbevelings rondom grendel sluiting maatreëls. …

Verskeping van lewende hawe bestry

Die Dierebeskerming Vereniging (DBV) is vasbeslote om die stryd voort te sit teen die verskeping van lewende hawe uit Suid-Afrika na ander wêrelddele. In die afgelope paar jaar is duisende…

Pick n Pay verloor miljarde Rand

In die jongste verslag wat deur die Pick n Pay groep vrygestel is, word gemeld dat die pandemie verantwoordelik is vir ʼn verlies van R4 miljard se omset in die…

Kubaanse ingenieurs kos SA miljoene

Die Departement Water en Sanitasie se Minister Lindiwe Sisulu het  ʼn media konferensie gehou om die 24 Kubane, wat glo ingenieurs is, te verwelkom. Die Kubane sal glo behulpsaam wees…

Zuma se regsverteenwoordigers afgedank

Bevestiging is ontvang dat die voormalige president van die ANC, Jacob Zuma, sy hele span regsverteenwoordigers afgedank het, en dit kom enkele dae voordat hy die korrupsie verhoor en ander…

Lewensbrood

Exodus 21 20  En as iemand sy slaaf of slavin met ‘n stok slaan, dat dié onder sy hand sterwe, moet dit sekerlik gewreek word. 21  Maar as hy ná…

Absa struikel met bedankings

Die vraag word wyd gegooi of Absa vir Daniel Mminele voldoende geleentheid gegee het om terug te veg teen dit waarvoor hy blameer word, en wat is die werklike rede…

Die rassisme van vandag

Lees ons die koerante, luister na radio uitsendings, kyk TV programme, dan staan jy verslae oor die nuusdekking wat verleen word aan die moord van George Floyd van Amerika. Die…

Koningin Elisabeth sal nie abdikeer

Die bespiegeling in die media oor die moontlikheid dat die Britse Koningin Elisabeth II waarskynlik sal abdikeer nou dat haar eggenoot ter aarde bestel is, word egter deur kenners van…

Duikboot met dosyne mense verdwyn

Die Duikboot KRI Nanggala-402 is gedurende 1977 in Wes Duitsland gebou, en die owerheid van Indonesië het probeer om die vermiste boot met dosyne mense aan boord, op te spoor….

Stadige vordering met kernkrag ooreenkoms

Geringe vordering is gemaak met die daarstelling van ʼn gewysigde kernwapen verdrag met Iran, en dit word toegeskryf aan die VSA se vae belofte dat sanksies opgehef kan word. Om…

Poetin waarsku Westerse lande

Rusland het tot nou geduldig gebly, maar President Vladimir Poetin het Westerse lande gewaarsku om nie Rusland se rooi lyn oor te steek nie. Rusland wil nie enige brûe brand…

Navalny: Honderde ondersteuners gearresteer

Meer as 600 ondersteuners van Alexei Navalny is gearresteer in St. Petersburg wat in ʼn protes optog deelgeneem het om sy vrylating te eis. Die polisie het nagenoeg 1,500 protesteerders…

$100 miljard vir tegnologie ontwikkeling

Parlementslede in die VSA het saamgespan en ʼn sterk gemotiveerde oproep gedoen dat $100 miljard bewillig word deur die Federale Regering om in die volgende 5 jaar aan te wend…

Volle skool ure word oorweeg

Die Departement van Basiese Onderwys beweer dat oorweging gegee word aan die instel van volle skool ure vir alle leerlinge in openbare skole. Die woordvoerder sê die pandemie het ë…

Verskuilde aanslae deur die SAID

Vir diegene wat nog nie daarvan kennis geneem het nie, is die vloed van wetswysigings wat die parlement in Januarie 2021 afgehandel het, nou ʼn skrikwekkende werklikheid. Die Belasting Administrasie…

 La Lina verswak – Wes-Kaap juig

Die Wes-Kaap is dankbaar dat die La Nina verskynsel besig is om te verswak, aangesien dit voordelig is dat die provinsie se winterreën gaan begin. Die Wes-Kaap se owerheid beweer…

Zuma sal nie tronk toe nie

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het onlangs gesê hy sal nie voor dioe Zondo Kommissie getuig met Regter Zondo in die voorsitterstoel nie. Kort daarna het hy gereageer op…

Elektrisiteit: Regering wil skepe huur

Die ANC regering beplan om gebruik te maak van skepe wat elektrisiteit opwek om die tekorte aan te vul omdat Eskom nie in die vermoë is om voldoende krag te…

Welvaart neem skerp af in SA

Afr-Asia Bank het in samewerking met New World Wealth ʼn verslag gepubliseer waarin die welvaart situasie in Suid-Afrika ondersoek is. Volgens die verslag het Suid-Afrika wel twee keer meer miljoenêrs…

Laschet dalk Duitse kanselier

Die Duitse leiersfiguur Armin Laschet het die ondersteuning van die Christen Demokrate Unie (CDU) gekry tydens n laat-nag stemming en daarmee is hy nou ʼn paar tree voor enige ander…

Navalny: Russiese dokter weier besoekers

Die gesondheid toestand van die Russiese opposisieleier, Alexei Navanly, het sodanig verswak dat besoekers nie by hom toegelaat word nie. Navalny se regsverteenwoordiger het aan die media gesê sy toestand…

Chad president wen verkiesing en sterf

Die president van Chad regeer reeds sy land vir 30 jaar, en die ses termyne sou opgevolg word met ʼn sewende, maar toe tref die noodlot hom onverwags. Die president…

Lewensbrood

Exodus 21 17  En hy wat sy vader of moeder vloek, moet sekerlik gedood word. 18  En as manne twis en die een die ander slaan met ‘n klip of met…

Oekraine president nooi Poetin tot gesprek

President Zelenskiy van die Oekraine het die Russiese president, Vladimir Poetin, uitgenooi tot ʼn ontmoeting in Oos-Oekraine om gesprek te voer oor beëindiging van die langdurige konflik op die grens…

Duits-Franse vegvliegtuig in aanbou

Die nuwe vegvliegtuig wat gesamentlik deur Duitsland en Frankryk ontwikkel word, is nog ver van gereed, maar die miljard euro projek beloof om die mees moderne vegvliegtuig ter wêreld op…

Hewige stryd in Jemen vir gas rykdom

Die stryd om beheer te kry oor Jemen se gas rykdom in die Marib gebied, word voort en maak die VSA se teenwoordigheid al meer ingewikkeld om ʼn skiet stilstand…

Al weer Kubane om te help

Die Departement van Water en Sanitasie gaan 24 Kubane, wat glo ingenieurs is, na Suid-Afrika bring om die onvermoë van die ANC regering uit die weg te ruim deur infrastruktuur…

Tafelberg brand kan lank duur

Alhoewel meer as 120 brandweer mense op die toneel is, en bygestaan word deur ʼn onbekende aantal vrywilligers, kan die brand wat deur ʼn leegleer veroorsaak is, nog dae lank…