Navalny gaan op eet staking

Die Russiese owerheid het Alexei Navalny in ʼn straf kamp waar hy onderwerp word aan uiterstes en as politieke leier wat president Vladimir Poetin kritiseer, word sy aanhouding nog meer onleefbaar gemaak.

In die afgelope weke het sy gesondheid ernstige agteruitgang getoon, en nou het hy aangekondig dat hy met ʼn honger staking begin uit protes vir sy aanhouding.

Hy sê die staking sal voortduur tot hy behoorlike mediese versorging kry vir die erge rugpyn en verlamming in sy regter been.

Die 44-jarige kritikus van die Kremlin was met sy terugkeer uit Duitsland, waar hy behandel is vir die vergiftiging wat hy in Rusland opgedoen het, dadelik deur die polisie in Moskou gearresteer en in die swakste, en gevaarlikste tronk in Moskou aangehou. Daarna is hy oorgeplaas na die strafkamp waar hy waarskynlik mishandel is.