Lewensbrood

Exodus 21

12   Hy wat ‘n mens slaan, dat hy sterwe, moet sekerlik gedood word.

13  Maar as hy dit daar nie op toegelê het nie, maar God dit sy hand laat ontmoet het, dan sal Ek jou ‘n plek aanwys waarheen hy kan vlug.