Lewensbrood

Exodus 21

9  Maar as hy haar vir sy seun bestem, moet hy met haar handel volgens die reg van die dogters;

10  as hy vir hom ‘n ander een neem, mag hy haar voedsel, haar klere en haar huweliksgemeenskap nie verminder nie.

11  En as hy hierdie drie dinge nie vir haar doen nie, kan sy verniet weggaan, sonder geld.