Hewige stryd in Jemen vir gas rykdom

Die stryd om beheer te kry oor Jemen se gas rykdom in die Marib gebied, word voort en maak die VSA se teenwoordigheid al meer ingewikkeld om ʼn skiet stilstand gereel te kry.

Die VSA se pogings om die ses jaar lange oorlog te beëindig, word al meer bemoeilik nou dat die strydende magte meeding om beheer te kry oor die land se grootste gas aanleg in die Marib streek.

Die Amerikaanse , sowel as die Verenigde Nasies se pogings om ʼn skietstilstand gereël te kry, het tot hede weinig sukses gelewer, en die inisiatief van Saoedi-Arabië het die hoop laat opvlam, maar ook dit het misluk.

Die konflik tussen Saoedi-Arabië en Iran het die vredesproses in jemen verder vertroebel, en die “Riyadh” wat die militere koalisie in Jemen lei teen die Jemen Houthi beweging verkeer onder toenemende druk om die oorlog te stop sedert Joe Biden president van Amerika is.

Militêre deskundiges sê dit word betwyfel of die stryd gou tot ʼn einde gaan kom, en die magte wat die beheer oorneem van die ryk gas velde, sal waarskynlik die oorlog wen met die rykdom wat gas hulle sou bring.