Daily Archives: April 30, 2021

Werkloosheid krisis nog lank in SA

Arbeid deskundiges en ekonomiese instansies het ʼn ontleding gemaak van die arbeid situasie in Suid-Afrika, en volgens die verslae is daar nie ʼn vinnige herstel moontlik nie. Alhoewel verskillende scenario…

Kettingwinkel help Kaapstad Universiteit

Die Pick n Pay winkelgroep het toegetree om hulp te verleen aan die Universiteit van Kaapstad deur kratte te voorsien waarmee die werkers die beskadigde boeke kan dra uit die…

Lewensbrood

Exodus 21 33  En as iemand ‘n put oopmaak, of as iemand ‘n put grawe en dit nie toemaak nie, en ‘n bees of esel val daarin, 34  moet die…

Wat nou met Magashule

Die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, se bedanking het blykbaar nie gekom nie en soos verwag is, sal skorsing nou moet plaasvind. Die president, Cyril Ramaphosa, sal nou getoets word…

SA wil Russe en Sjina entstof kry

Suid-Afrika se ANC regime het besluit om Rusland se Spoetnik V koronavirus entstof aan te koop, sowel as Sjina se Sinopharm. Die inligting is pas bekend gemaak deur die Minister…

Eskom in ooreenkoms met Munisipaliteit

Eskom en die Msunduzi Munisipaliteit het in ʼn ooreenkoms gekom rakende reëlings om die munisipaliteit by te staan met onderhoud van Durban se elektriese infrastruktuur en sy kapasiteit uitbouing. ʼn…

Kaapstad waarsku teen kraanwater

Die munisipaliteit van Kaapstad het glo ʼn waarskuwing uitgereik aan inwoners van Seepunt en Kampsbaai om nie kraanwater te drink nie. Die waarskuwing kom nadat die Departement Water en Sanitasie…

Rusland skors EU diplomate

Rusland het diplomate van die Europese Unie se lidlande geskors wat vanuit Slowakye, Latvia en Litoue asook uit Estland afkomstig is. Die Minister van Buitelandse Sake in Rusland sê sewe…

Biden wil $1.8 triljoen teen “ongelykheid” bestee

Die linkse president van Amerika, Joe Biden, het aangedui dat hy van voorneme is om $1,8 triljoen gaan bewillig om die “welvaart ongelykheid” onder mense eb families in die land…

Rusland verhoog spanning met skepe

Die Russiese Vloot is besig om die spanning opnuut te verhoog deur sy oorlogskepe in die Swartsee te ontplooi vir militêre oefeninge terwyl ʼn Amerikaanse Kuswag skip die gebied ingevaar…

Sewe Italiaanse misdadigers vasgetrek

Sewe van Italië se mees gesoekte misdadigers wat nou reeds vir jare op die vlug is voor die lang arm van die gereg, het hulle vasgeloop teen die polisie in…

Premier Johnson word ondersoek

Die Britse Eerste Minister, Boris Johnson, word nou ondersoek deur die Britse Verkiesingskommissie oor sy opgradering van sy Downingstraat woon eenheid omdat vermoed word dat iets nie pluis is nie….

Afghan: VSA onttrek eers ambassade personeel

Die Amerikaanse regering het opdrag gegee dat die ambassade personeel eerste uit Afghanistan vertrek voordat die troepe die land verlaat. Die VSA sê in ʼn verklaring die maatreël is getref…

Frankryk tree in oor Chad regering

President Emmanuel Macron van Frankryk het nou sy stem laat hoor in die Afrika staat Chad waarvoor hy dekades lank ʼn uitstekende verhouding gehandhaaf het. Die Franse president het ʼn…