Daily Archives: April 29, 2021

Ramaphosa moedig kiesers aan

Die ANC president, Cyril Ramaphosa het op die ANC se sogenaamde “Vryheidsdag” sy toehoorders aangemoedig om hulle stemreg te gebruik om mense wat nie hulle werk doen nie, te vervang….

Verligting: Vuurwapen lisensie wat verval

Wapen eienaars waarvan die vuurwapen lisensie reeds verval het, se bekommernis is uit die weg geruim indien die Appèlhof uitspraak reg vertolk word. Dit sal vir sulke wapen eienaars nie…

Zoeloes gekant teen Zuma

Die Zoeloe regimente wat daarvoor bekend is dat hulle oor ʼn lang tyd lojaal gebly het teenoor hulle ontslape koning Goodwill, het in geen onduidelike taal hulle gedistansieer van fop…

Lewensbrood

Exodus 21 31  Of dit ‘n seun gestoot het of ‘n dogter, volgens hierdie reg moet met hom gehandel word. 32  As die bees ‘n slaaf of slavin stoot, moet…

SA universiteite gradering bekend

Die 13 universiteite in Suid-Afrika wat gereken word onder die wêreld se bestes, het ʼn paar verrassings gelewer.  Die 2021 syfer dui vanjaar se staanplek aan teenoor 2020 se staanplek…

Winter koue kruip nader

Suid-Afrika kan kouer weer verwag vanaf Vrydag as die ligte sneeu op die Drakensberge val en die koue wind groot dele van die land tref. Skerp daling in die dag…

Britte stel sanksies in teen Guptas

Die Verenigde Koninkryk se Minister van Buitelandse Sake, Dominic Raab, is van voorneme om sanksies in te stel teen die Gupta broers wat vroeër daarvan beskuldig is dat hulle by…

Buitelandse hulp daag op in Indië

Die eerste besending met noodvoorraad mediese toerusting en ander voorraad om die ernstige krisis teen die koronavirus pandemie in Indië te bestry. Die noodsaaklikheid van mediese toerusting in die oorvol…

Sandstorm saai verwoesting in Sjina

Weerkundiges het gewaarsku dat mense van sekere dorpe in Sjina dit nie na buite moet waag  nie want die hewige sandstorm afkomstig uit die woestyngebied van die land is uiters…

Roemenië skop Russiese diplomate uit

Roemenië is die jongste land wat besluit het om Rusland se diplomate uit sy land te verjaag uit solidariteit met die Tsjeggiese Republiek wat ʼn dispuut met Moskou het.  Die…

EU dagvaar AstraZeneca oor aflewering

Die Europese Unie sê hy het ʼn regsgeding begin teen die entstof vervaardiger AstraZeneca wat nie gehou het by sy kontrak vir die lewering van koronavirus entstof nie. Die Sweed-Britse…

AstraZeneca word uitgevoer na noodgebiede

Sowat 10 miljoen dosisse koronavirus entstof kan in die komende weke deur Duitsland uitgevoer word, waarvan ʼn deel waarskynlik na Indië gestuur sal word weens die geweldige krisis wat die…

Total onttrek personeel uit Mosambiek

Die Franse Oliemaatskappy Total het baie van sy werkers onttrek by die $20 miljard gas aanleg in Mosambiek weens die terroriste aanvalle. Die reuse maatskappy het sy werksaamhede by die…

Sjina ontsteld oor Japan verslag

Die Minister van Buitelandse Sake in Sjina het gesê Beijing het ʼn beswaar ingedien by Japan oor die land se jaar einde diplomatieke verslag. Sjina reken die verslag is uiters…