Daily Archives: April 26, 2021

Die salaris oorlog kom

Vakbonde gaan die regering se argument nie aanvaar dat die land geen geld het vir salarisverhogings nie. Die klanke word reeds gesein dat verhogings van tot 15% geëis word, wat…

Afrika kultuur bly vreemd

Dit sal vir ‘n Westerling altyd moeilik wees om die denke en redenasies van ‘n Afrika boorling te verstaan.  Weens hul agtergrond en hul godsdienstige agtergrond leef die mense met…

Salarisse: Eerste dreigemente begin

Die Openbare Dienste Assosiasie sê hy sal  ʼn nasionale staking uitroep indien die ANC regering nie afsien van sy 0% salaris verhoging vir die boekjaar 2021-22 nie. Die assosiasie is…

Lewensbrood

Exodus 21 22  En as manne met mekaar veg en ‘n swanger vrou so stamp dat haar vrug afgaan, maar daar geen ander letsel is nie, moet hy sekerlik boete betaal soos…

Motor rubriek – Ford Ranger Thunder 2,0BiT 4×4 10AT

Die ingenieurs by Ford rus verseker nie op hulle louere nie! Wanneer van die mededingers met ‘n nuwe produk na vore kom, het hulle alreeds hulle huiswerk gedoen en is…

Kom die regering tot insig?

Die Minister van Openbare Dienste en Administrasie, Senzo Mchunu, sê dat die ANC regering het nie geld vir salaris verhogings nie. Hy sê die regering het effektief uit opsies gehardloop…

SA Lugdiens nog sukkelend

Die tydelike Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die bankrot Suid-Afrikaanse Lugdiens, Thomas Kgokolo, sê die redery kan moontlik weer kommersieel vlieg teen Julie vanjaar. Die redery het egter die teiken…

EU oorweeg regstappe teen AstraZeneca

Die Europese Unie gee ernstige oorweging aan die moontlikheid om regstappe in te stel teen die vervaardigers van AstraZeneca entstof wat gebruik word teen koronavirus infeksie. Die regstappe word oorweeg…

Indië se Covid krisis vererger

Die toestand in Indië is besig om ʼn chaotiese toestand te veroorsaak wat klaarblyklik nou onbeheerbaar geword het, en die onverskilligheid waarmee duisende mense omgaan, vererger die krisis tot so…

NASA kan suurstof op Mars produseer

NASA het die vermoë om suurstof te produseer uit die koolstofdioksied op Mars, wat die moontlikheid verder verhoog dat mense op die planeet sal kan bestaan. Die omskakeling na suurstof…

Mianmar staar hongersnood in die gesig

Die staat Mianmar wat deur weermag offisiere in ʼn staatsgreep oorgeneem is, staar erge gevare in die gesig, en te midde van gedurige protes teen die generale, word voedsel en…

Duitse premier wil Russiese entstof bestel

Die Premier van Sakse, Michael Kretschmer, het gesê die aankoop van Spoetnik V entstof van Rusland teen die koronavirus is tans hangend, maar sy besoek aan Moskou was vrugbaar. Die…

Rusland onttrek troepe van Oekraine grens

Die onttrekking van Russiese troepe en die voertuie kan beskou word as die eerste stap om die spanning tussen Rusland en Westerse lande te verlig, en die Oekraine is verlig…

Soektog duur voort na duikboot

Die soektog na die vermiste duikboot van Indonesië duur onverpoost voort, en kommer bestaan oor die 53 mense aan boort wat nou reeds die tweede dag vermis word. Reddingswerkers het…