Daily Archives: April 22, 2021

Volle skool ure word oorweeg

Die Departement van Basiese Onderwys beweer dat oorweging gegee word aan die instel van volle skool ure vir alle leerlinge in openbare skole. Die woordvoerder sê die pandemie het ë…

Verskuilde aanslae deur die SAID

Vir diegene wat nog nie daarvan kennis geneem het nie, is die vloed van wetswysigings wat die parlement in Januarie 2021 afgehandel het, nou ʼn skrikwekkende werklikheid. Die Belasting Administrasie…

 La Lina verswak – Wes-Kaap juig

Die Wes-Kaap is dankbaar dat die La Nina verskynsel besig is om te verswak, aangesien dit voordelig is dat die provinsie se winterreën gaan begin. Die Wes-Kaap se owerheid beweer…

Zuma sal nie tronk toe nie

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het onlangs gesê hy sal nie voor dioe Zondo Kommissie getuig met Regter Zondo in die voorsitterstoel nie. Kort daarna het hy gereageer op…

Elektrisiteit: Regering wil skepe huur

Die ANC regering beplan om gebruik te maak van skepe wat elektrisiteit opwek om die tekorte aan te vul omdat Eskom nie in die vermoë is om voldoende krag te…

Welvaart neem skerp af in SA

Afr-Asia Bank het in samewerking met New World Wealth ʼn verslag gepubliseer waarin die welvaart situasie in Suid-Afrika ondersoek is. Volgens die verslag het Suid-Afrika wel twee keer meer miljoenêrs…

Laschet dalk Duitse kanselier

Die Duitse leiersfiguur Armin Laschet het die ondersteuning van die Christen Demokrate Unie (CDU) gekry tydens n laat-nag stemming en daarmee is hy nou ʼn paar tree voor enige ander…

Navalny: Russiese dokter weier besoekers

Die gesondheid toestand van die Russiese opposisieleier, Alexei Navanly, het sodanig verswak dat besoekers nie by hom toegelaat word nie. Navalny se regsverteenwoordiger het aan die media gesê sy toestand…

Chad president wen verkiesing en sterf

Die president van Chad regeer reeds sy land vir 30 jaar, en die ses termyne sou opgevolg word met ʼn sewende, maar toe tref die noodlot hom onverwags. Die president…

Lewensbrood

Exodus 21 17  En hy wat sy vader of moeder vloek, moet sekerlik gedood word. 18  En as manne twis en die een die ander slaan met ‘n klip of met…

Oekraine president nooi Poetin tot gesprek

President Zelenskiy van die Oekraine het die Russiese president, Vladimir Poetin, uitgenooi tot ʼn ontmoeting in Oos-Oekraine om gesprek te voer oor beëindiging van die langdurige konflik op die grens…

Duits-Franse vegvliegtuig in aanbou

Die nuwe vegvliegtuig wat gesamentlik deur Duitsland en Frankryk ontwikkel word, is nog ver van gereed, maar die miljard euro projek beloof om die mees moderne vegvliegtuig ter wêreld op…

Hewige stryd in Jemen vir gas rykdom

Die stryd om beheer te kry oor Jemen se gas rykdom in die Marib gebied, word voort en maak die VSA se teenwoordigheid al meer ingewikkeld om ʼn skiet stilstand…