Daily Archives: April 19, 2021

Verwoestende brand in Tafelberg

ʼn Verwoestende brand op Tafelberg, en in die hange van die pragtige natuurwonder, het klaarblyklik ontstaan weens nalatigheid van mense wat brande veroorsaak uit selfsugtige eie belange. Sowat 130 brandbestryders…

Salarisse dalk gevries vir 36 maande

Staatsamptenare se salarisse kan dalk vir 3 jaar lank onveranderd bly ten einde die ekonomiese chaos te verander na ʼn beter vlak vir almal in die land. Die moontlikheid is…

Pretoria kry nuwe miljoenêr

 Die Suid-Afrikaanse Nasionale Lotery het bekend gemaak dat ʼn inwoner van Pretoria die stad se jongste miljoenêr gekry het. Alhoewel die persoon se naam nie bekend gemaak mag word nie,…

Hernude gevegte teen Mosambiek terroriste

Dit is nie bekend of Suid-Afrika se soldate betrokke is by die hernude gevegte wat nou weer losgebars het in die noorde van Mosambiek nie. Die stryd woed in die…

Reserwebank wil koers laag hou

Goewerneur Lesetja Kganyago van die SA Reserwebank sien ruimte om die koerse nog vir ʼn tyd lank laag te hou in ʼn poging om die ekonomie te help om te…

Lewensbrood

Exodus 21 9  Maar as hy haar vir sy seun bestem, moet hy met haar handel volgens die reg van die dogters; 10  as hy vir hom ‘n ander een…

Styging in eiendomsbelasting kom

Eiendomsbelasting gaan opwaarts aangepas word binne die volgende maand of twee, sê ekonome wat die staat se toestand op ekonomiese gebied goed dophou. Die munisipaliteite is oor die algemeen so…

SA open registrasie vir inenting

Die ANC se Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, het aangekondig dat aanlyn registrasie vir Fase 2 inenting teen koronavirus infeksie verlede Vrydag, 16 April, om 16h00 oopgestel is. Die minister…

Frankryk: Mense moet Pakistan verlaat

Die Franse ambassade in Pakistan het gesê Franse burgers moet ter wille van hulle eie veiligheid, liewer Pakistan verlaat, en het Franse maatskappye gemaan om eerder hulle sakeondernemings se deure…

Mianmar owerheid arresteer onskuldige

Die militere regering wat ʼn onwettige staatsgreep uitgevoer het in Mianmar, het die afgelope naweek ʼn 25-jarige opposisieparty ondersteuner gearresteer nadat hulle hom met ʼn motor raakgery het. Die man,…

Hewige botsing tussen Grieke en Turke

Die vooraf gereelde ontmoeting tussen die hoogste diplomate van beide lande, het in ʼn hewige woordestryd ontaard wat nie bevorderlik was vir die doel van die vergadering nie. Die ontmoeting…

VSA stel strafmaatreëls in teen Rusland

Die Joe Biden administrasie het aangekondig dat sanksies teen Russiese entiteite ingestel word en dat minstens tien Russiese diplomate geskors word weens die land se kapings aanvalle en inmenging in…

Brasilië: Voormalige president wen hofsaak

Alhoewel die voormalige president van Brasilië in die tronk beland het wen korrupsie, het die land se Hooggeregshof beslis dat hy wel in 2022 as presidentskandidaat aan die verkiesing kan…

Covid infeksies slaan Indië

Die jongste syfers oor Indië se nuwe infeksies het skokgolwe deur die land veroorsaak, en ernstige kommer bestaan nou oor die moontlike maatreëls wat getref moet word, maar nie toegepas…

Sjinese ekonomie groei stewig

Die buitelandse handel het die Sjinese ekonomie in ʼn sterk opwaartse neiging wat gehelp het dat die land wat die tweede grootse ekonomie in die wereld het, nou laat herstel…