Daily Archives: April 16, 2021

Nuwe wet kan sakelui laat vlug

Die nuut voorgestelde Wysigingswet op sogenaamde Diensbillikheid kan beteken dat sekere sakelui eerder hulle onderneming verskuif na buite die land se grense. Die voorstel behels ondermeer dat sakelui wat nie…

Nuwe gloeilampe en muurproppe

Die Verenigde Nasies se voorskrifte vir omgewing vriendelike toerusting, het ondermeer nuwe spesifikasies neergelê waaraan huishoudelike gloeilampies moet voldoen. Die spesifikasies is opgestel met die doel om ook omgewing vriendelik…

Diesel vragmotors word dalk vervang

Die brandstof vervaardiger Sasol, het aangekondig dat hy in samewerking met Toyota SA beplan vir die ontwikkeling om “groen waterstof” as brandstof te produseer vir swaar vragmotors. Die beplanning is…

Niks in voorraad om waterlek te herstel

In ʼn ondersoek wat gedoen is by die eThekwini Munisipaliteit in Durban is gevind dat die stad se water lekkasies weens gebarste pype, nie herstel kan word nie aangesien daar…

Lewensbrood

Exodus 21 7  En as iemand sy dogter as slavin verkoop, mag sy nie soos die slawe weggaan nie. 8  As sy haar heer nie beval nie wat haar vir homself bestem…

Zuma word as arrogant beskou

Politieke ontleders bestempel die optrede van Jacob Zuma as arrogant, en sommige reken sy uitdagende houding moes lank tevore reeds met die mag van die swaard gedemp gewees het. Daar…

VSA en Russe ontmoet oor Oekraine

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het sy Russiese eweknie, President Vladimir Poetin, versoek om nie verder troepe na die oosgrens met Oekraine te ontplooi nie. In reaksie daarop het Rusland…

Die Taliban se onverdiende roem

Gedurende 2020 het die voormalige president van Amerika, Donald Trump, sy verkiesingsbelofte tot uitvoer begin bring deur troepe uit Afghanistan te begin onttrek. Trump sê standpunt was deurlopend dat die…

Britte onttrek ook uit Afghanistan

Dit was die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump, wat tydens sy verkiesingsveldtog in 2016 onderneem het om die VSA soldate uit Afghanistan te onttrek na 20 jaar van oorlog in…

Taiwan: VSA stuur “nie-amptelike” afvaardiging

Die Amerikaanse regering het met ʼn slim slenter die Sjinese regering se bloeddruk die hoogte in gejaag deur ʼn “nie-amptelike” afvaardiging na Taiwan te stuur. Die afvaardiging is na Taiwan…

Sjina waarsku VSA oor Taiwan inmengery

Die aanhoudende betrokkenheid van Amerika by sake van Taiwan is besig om tot nog groter spanning tussen Sjina en die VSA te veroorsaak. Beijing het die afgelope week weereens gekla…

Suezkanaal episode kos miljoene

Die drama wat twee weke gelede afgespeel het in die Suezkanaal waar die massiewe vragskip vasgeval het teen ʼn sandbank na dit skuins in die kanaal gedraai het, is nog…

VSA verlaat Afghanistan in September

Die Amerikaanse militêre mag wat in Afghanistan is, sal volgens die president, Joe Biden, op 11 September vanjaar uit die land onttrek word. Die onttrekking uit Afghanistan word nie oral…

Duitsers wil Islamiete teenstaan

Die gematigde konserwatiewe regering van Kanselier Angela Merkel beplan nou om die bande met die Islamitiese groep in die land te verbreek en die ondersteuning aan politici uit die Islamitiese…