Daily Archives: April 15, 2021

Boko Haram terroriste in SA?

Die staat het in die vooraf verhoor van twee lede wat klaarblyklik bande het met die terroriste groep Boko Haram, gevra dat hulle nie enige borgtog toegestaan word nie. Die…

Die minute tik verby vir Magashule

Terwyl die horlosie se minute verby gaan en die dae minder word vir Ace Magashule om sy onbenydenswaardige keuse te maak, is daar ook talle ander ANC lede wat in…

Lewensbrood

Exodus 21 4  As sy heer aan hom ‘n vrou gee en sy vir hom seuns of dogters baar, moet die vrou met haar kinders haar heer se eiendom wees,…

SA stop J&J entstof tydelik

Kort nadat Amerika aanbeveel het dat die entstof van Johnson & Johnson voorlopig nie gebruik moet word teen die koronavirus nie, het die Suid-Afrikaanse regering gehoor gegee en die entstof…

Wie gaan Nkandla koop?

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, het nog ʼn harde hou gekry met die hof uitspraak dat hy verplig is om al die hofsake wat in sy persoonlike hoedanigheid aangegaan…

Ongekwalifiseerde mense in senior poste

Die ondoeltreffende wyse waarop Suid-Afrika se verskillende departemente bestuur word, kan toegeskryf word aan die swak kwalifikasies wat sekere bestuurders het, terwyl hulle senior poste beklee. Volgens die jongste gegewens…

Oos-Transvaal word oproerige gebied

Die onwettige optrede van ʼn groep betogers wat op ʼn plaas in Oos-Transvaal die grond wou beset, het veroorsaak dat twee mense die lewe gelaat het in die skietery wat…

Kongo kry nuwe regering

Die Demokratiese Republiek van die Kongo se nuut verkose president, Felix Tshisekedi, het pas sy nuwe regering saamgestel om die land te lei met ʼn nuut verkose Eerste Minister. Die…

G7 waarsku Rusland oor Oekraine

Die top diplomate van die G7 groep van lande wat ekonomiese sake behartig, sê Rusland moet onverwyld onttrek om die spanning op die grensgebied met die Oekraine te verlig. Die…

Moskou verwerp VSA eise oor Oekraine

Die spanning verhoog steeds in die ooste van die Oekraine waar duisende Russiese troepe in ʼn magsvertoon met militêre toerusting soos tenks en missiel afweerstelsles die wêreld in onrustigheid laat…

J&J hou Europese aflewerings terug

Die Farmaseutiese entstof vervaardiger Johnson & Johnson het bevestig dat hy voorlopig die aflewering van entstof aan Europa terughou. Die entstof wat anders as ander entstof soorte, slegs een dosis…

Rekenaar onderdele: VSA gaan produksie verhoog

Die Amerikaanse president, Joe Biden, het senior uitvoerende beamptes die week versoek om die Amerikaanse tekort aan rekenaar skyfies (chips) met ʼn drastiese verhoging in produksie uit te wis. Die…

Verwarring oor bloedklont na inenting

Uit Zürich word verneem dat menige regerings van die wêreld nou in verwarring is nadat dit vasgestel is dat dit nie net AstraZeneca entstof teen die koronavirus is wat bloedklonte…

WGO: Pandemie nog ver van verby

Tedros Ghebreyesus, die direkteur-generaal van die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het weereens ʼn pleidooi gelewer by wêreldleiers om die infeksies te laat afneem deur strenger inperkings maatreëls, om die koronavirus…