Daily Archives: April 14, 2021

Regering wil aanlyn ID skep

Die Departement van Kommunikasie en Digitale Tegnologie het ʼn voorlopige nasionale data en wolk beleid gepubliseer vir openbare kommentaar, wat behels die daarstelling van ʼn verskuiwing na aanlyn stelsels. Ingesluit…

Wes-Kaap gesondheidsdiens op dreef

Die Wes-Kaap se Gesondheidsdiens werkers is op dreef, en met April reeds in die helfte, het die provinsie slegs twee gevalle van werkers wat koronavirus infeksie opgedoen het. Die skerp…

Gewaarsku teen nuwe binnelandse bankkaart

Die Vryemark Stigting het ernstige waarskuwings geuiter teen die Reserwebank se voorstel om ʼn nuwe binnelandse debietkaart in te stel. Die Stigting sê in ʼn konsultasie dokument wat onlangs gepubliseer…

Die Regter President is skuldig

Dit bly vir Suid-Afrikaners vreemd dat skuldige mense in hulle pos aanbly, en soms duur dit jare voordat so ʼn persoon uit sy amp ontslaan word. In menige gevalle word…

Lewensbrood

Exodus 21 1  EN dit is die verordeninge wat jy hulle moet voorhou: 2   As jy ‘n Hebreeuse slaaf koop, moet hy ses jaar lank dien, maar in die sewende moet…

Uit my Kuierkombuis

Met die herfs in die lug begin ons lus kry vir geregte soos bredies,  sop en gebakte pasteie.  ‘n Resep wat ek goed onthou uit my kinderdae van my Ouma…

Eskom hou “uitverkoping”

As deel van sy pogings om geld in die hande te kry, het Eskom besluit om van sy geboue te verkoop, en is die aankondiging ingelei met die eerste twee…

Ecuador kies konserwatiewe president

Guillermo Lasso, ʼn voormalige bankier en konserwatiewe politieke leier, het die presidentsverkiesing van die land gewen  en die sosialisme is verwerp. Met 96% van die stemme getel, het dit duidelik…

Konserwatiewes soek Merkel se opvolger

Die uittrede van die Duitse Bondskanselier, Angela Markel, het die konserwatiewe element in die Christen Demokrate Unie laat rondskarrel om die regte persoon aan te wys om haar op te…

Russe ontken oorlog met Oekraine

Moskou het ontken dat hy van voorneme is om die Oekraine tot oorlog te dwing en sê hy was nie betrokke in die aanhoudende botsings tussen pro-Russiese rebelle en soldate…

ST. Vincent vulkaan ontwrig duisende

Duisende mense is ontwrig en talle se lewens in gevaar toe die vuurspuende berg op die St. Vincent eiland tot ʼn verwoede uitbarsting gekom het. Die Karibiese eiland het vir…

Denemarke: Oud premier stig nuwe party

Uit die hoofstad Kopenhagen, in Denemarke, word berig dat die welbekende voormalige Eerste Minister, Lars Lokke Rasmussen, beplan om ʼn nuwe politieke party te stig. Die voormalige premier het dit…

Iran blameer Israel vir aanval op aanleg

Iran het die blaam op Israel gesit die vorige dag vir die aanval op sy ondergrondse Natanz kern verrykings aanleg, en gewaarsku dat dit sal lei tot weerwraak. In ʼn…

Duitsland: Regse nasionaliste wil EU verlaat

Die nasionalistiese Alternatief vir Duitsland (AFD) het die afgelope naweek hulle verkiesings manifes gefinaliseer, en ondermeer die beginsel aanvaar dat die party die land sal uitlei uit die Europese Unie…