Daily Archives: April 13, 2021

Die onreg van die regbank

Nadat die Grondwethof beslis het dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, tot hierdie Woensdag tyd gegee is om te reageer op die bevindinge, het sy grootpraat ondersteuners hulle teleurstelling…

ANC kabinet word geskommel

Die gerugte dat president Ramaphosa eersdaags die kabinet wil kleiner maak om ekonomiese redes, word al duideliker as die media hieroor begin berig en spekuleer. Volgens ingeligte bronne oorweeg die…

ANC moet Chris Hani voorbeeld volg

Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het ANC lede opgeroep om die voorbeeld van Chris Hani te volg en in sy voetspoor te loop. Ramaphosa het die afgelope Saterdag as spreker…

Verbruikers goedere se pryse klim

Die metode om verbruikerspryse te verhoog, word nou weer volskaals toegepas, met die argument dat die brandstof skerp prysstygings ondergaan. In die afgelope drie maande het brandstof se pryse vinnig…

TV lisensies word nie uitgeneem of betaal

Die SABC staar ʼn groot opdraande stryd in die gesig om sy TV lisensies gelde ingevorder te kry, veral nou dat mense verkies om weens ekonomiese redes, nie betaal nie….

Lewensbrood

Exodus 20 24  ‘n Altaar van grond moet jy vir My maak, en daarop moet jy jou brandoffers en dankoffers, jou kleinvee en beeste, offer. Op elke plek waar Ek my…

Die nadeel van wind-energie

In ʼn onafhanklike studie wat gedoen is oor alternatiewe energie opwekkings metodes, het dit duidelik geword dat die massiewe groot windlaaiers nie net voordele inhou vir die omgewing nie. Die…

Indië registreer rekord infeksie gevalle

Die derde pandemie wat in Indië ondervind word, het nou sy hoogste infeksie getalle na vore gebring, en met die jongste syfers bekend, is aangekondig dat 145,384 nuwe infeksies binne…

VSA vra Westerse steun vir Oekraine

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, sy Franse en die Duitse eweknieë het die afgelope naweek weereens ʼn beroep gedoen op Rusland om sy opbou van troepe magte…

Prins Phillip sterf im ouderdom 99 jaar

Die afsterwe van die eggenoot van Koningin Elisabeth het nie onverwag gekom nie, en alhoewel dit nog ʼn swaar slag vir haar is, word dit sterk betwyfel of sy sal…

VSA wil meer kontak maak met Taiwan

Te midde van die afkeuring wat Sjina wys wanneer Westerse lande met Taiwan skakeling soek, het die VSA bevestig dat hy op ʼn meer gereelde basis met die land wil…

Oorlog kom in Oekraine, sê Russe

Die Kremlin het in geen onduidelike taal gesê die huidige opbou en weermag voertuie en troepe langs die grens met die Oekraine is in reaksie op die buurland se provokasie….

Karibiese eiland bedreig met vulkaan

Die Karibiese eiland bekend as St Vincent, word ernstig bedreig met die moontlikheid dat ʼn vuurspuende berg sy vulkaniese uitbarsting kan begin. Die ontwrigting het die naweek begin na dekades…

Merkel maak nuwe planne teen virus

Die Federale regering van Bondskanselier Angela Merkel is besig met beplanning om die weg te baan vir ʼn landswye stel maatreëls om die stryd teen die derde pandemie van die…