Daily Archives: April 12, 2021

Uitsoek lede van Verdediging by georganiseerde misdaad?

ʼn Lid van die adjunkminister van Verdediging se beskermings eenheid is gearresteer vir sy aandeel in die afpersing van sakeondernemings en mense in die informele woonbuurte naby Kaapstad. Die bekentenis…

Lewensbrood

Exodus 20 22  Toe sê die Here vir Moses: So moet jy met die kinders van Israel spreek: Julle het self gesien dat Ek met julle van die hemel af gespreek het. 23 …

Vlieëniers word skaars in SA

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het nou gewaarsku dat kosbare kundigheid ʼn tekort kan word, veral as die wêreld se tekorte in aanmerking geneem word. Hy sê die Suid-Afrikaanse…

Inkomstediens neem nog stappe

Die Suid-Afrikaanse Ontvanger van Inkomste se hoof, Edward Kieswetter, het aangekondig dat hy Regter Dennis Davis op ʼn meer permanente basis gaan betrek by belasting invordering. Die maatreël kom in…

Motor rubriek – Audi Q3 Sportback 40TFSI Quattro S tronic

Die Audi Q3 Sportback word in sy geheel in Ingolstadt Duitsland aanmekaar gesit. Dit word deeglik gedoen en die bou kwaliteit is van hoogstaande gehalte. Van voor gesien trek die…

Die ANC inenting program

Behalwe dat Suid-Afrikaners staan en toekyk hoe sukkel die owerheid om die werkers in gesondheidsdienste te immuniseer, word die vertroue in wat die inentings program behels, al meer as onhaalbaar…

Verkiesing: OVK sal nuwe toerusting gebruik

Die onafhanklikes Verkiesings Kommissie (OVK) het aangekondig dat hy nuwe toerusting in gebruik neem met die beoogde munisipale verkiesings wat later vanjaar gehou word. Die nuwe stem toerusting bestuurstelsel sal…

Moslem Broederskap hoof kry lewenslank

Die een senior lid van die Moslem Broederskap, Mahmoud Ezzat, is lewenslange tronkstraf opgelê vir sy aandeel om geweld aan te wakker en die Egiptiese President, Mohamed Morsi, te benadeel….

Frankryk het vreemde inenting program

Frankryk het sedert die naweek ʼn nuwe metode om mense onder die ouderdom van 55-jaar te immuniseer wat reeds die eerste dosis van AstraZeneca gekry het. Die Vryburger se medewerker…

Iran lê beslag op Suid-Koreaanse skip

Die Suid-Koreaanse olietenkskip, Hankuk Chemi, is op beslag gelê deur Iran se owerheid, maar volgens ʼn Koreaanse woordvoerder is die skeepskaptein en sy bemanning ongedeerd. Die skip is na maande…

Duitsers in groot ontevredenheid

Die koronavirus situasie het in Duitsland gelei tot ernstige bedenkinge oor die regering se optrede, en groot ontevredenheid is besig om pos te vat regoor die 16 deelstate. Die Minister…

Rusland en VSA saam na Ruimtestasie

Die Internasionale Ruimtestasie is gereed om die Russiese Roscosmos en NASA se ruimtevaarder te ontvang en te huisves vir die volgende ses maande. Die lansering vanaf ʼn heel ander aard…

Sjina klap VSA oor militêre ingryping

ʼn Verslag deur die Sjinese Humanitêre Regte Organisasie het letterlik ʼn uitroep gemaak oor die VSA se militêre ingrypings van die afgelope tyd. Die oor-en-weer beskuldigings gaan egter voort tussen…

Verminder troepe op grens, vra Merkel

Duitsland se Bondskanselier, Angela Merkel, het samesprekings gevoer me die Russiese president, Vladimir Poetin oor die spanning wat tans heers op die grens tussen Rusland en die Oekraine. Die gesprek…