Daily Archives: April 9, 2021

SA Inkomstediens nou soos bloedhond

Die SA Inkomstediens is nou behoorlik op die jag uit soos ʼn bloedhond wat spoor gevat het, en is gedetermineerd om elke moontlike Rand wat hy kan vorder as belasting,…

Hoeveel gaan SA kry?

Die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) het aangekondig dat hy gereed maak om sy lidlande, en veral die lae-inkomste nasies, te help om die terugslag van die Covid-pandemie en ander finansiële…

Leer uit die geskiedenis of herhaal die foute

Die wêreld beweeg met rasse skrede na ʼn de facto een-wêreld regering, binne die raamwerk van die liberale humanisme. Cov-19 inperkings het getoon hoe blatant sogenaamde “leiers” lieg – erger,…

OB Busisiwe Mkhwebane verloor weer

Die uiters omstrede Openbare beskermer, Busisiwe Mkhwebane, het weereens ʼn bloutjie geloop in die hof, hierdie keer in die Hooggeregshof in Pretoria. Of die OB dit gaan waag om weer…

Ace nog op die skaatsbaan

Die ANC se Sekretaris-generaal, Ace Magashule, is nog steeds besig om op sy manier steun te werf vir die moeilike tyd wat op hom wag. Dit is die mening van…

Rompslomp met OB afsetting

Die pogings van verskeie politieke partye om die Openbare Beskermer uit haar pos te verwyder weens die talle foute wat sy begaan het en deur die howe se bevindinge bevestig…

Lewensbrood

Exodus 20 19  En hulle het vir Moses gesê: Spreek u met ons, dat ons kan luister; maar laat God nie met ons spreek nie, anders sterwe ons. 20  Toe antwoord Moses…

Massiewe tekort aan onderwysers

Die omstrede Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga sê die nasionale onderwys vakatures het teen die einde Februarie vanjaar op byna 6% gestaan. Motshekga het in ʼn vrae sessie ʼn…

SA verkiesingskommissie gereed vir stemdag

Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) het aan die parlementslede gesê hulle is gereed om ʼn verkiesing te hou, en wag glo vir die regering om dit aan te kondig. Die…

Groenland opposisie wen verkiesing

Die hoop by menige kiesers van Groenland dat die regerende party die verkiesing wen, is vernietig toe die uitslag gekom het dat die linkse opposisieparty die algemene verkiesing gewens het….

EU gebelgd oor onbeskofte Turkse president

Die Europese Kommissie het skerp gereageer nadat die hoof, Ursula von der Leyen met haar besoek aan Turkye, nie eers gevra is om te sit nie, en moes sy staan…

Navalny hou vol met eetstaking

Die Kremlin en Russiese president se grootste kritikus, Alex Navalny, hou vol met sy eetstaking te midde van ernstige gesondheidsprobleme wat ondervind word. Sy gesondheid is aan die agteruitgaan en…

AstraZeneca kry wind van voor

Miljoene mense in die Verenigde Koninkryk is met AstraZeneca entstof geimmuniseer in die afgelope weke, en tot hede is sowat 80 mense geidentifiseer wat bloedklonte opgedoen het weens die inenting….

Jordanië se politieke krisis beëindig

 Koning Abdullah II van Jordanië het in ʼn televisie onderhoud sy eerste openbare opmerkings gemaak oor die beweerde kaping wat deur sy half-broer, Hamzah, uitgevoer wou word. Die 59-jarige monarg…

Aanval uit Jemen op Iran vragskip

Teenstrydige berigte is ontvang van ʼn reuse “ontploffing” by ʼn reuse vragskip van Iran in die besige waters van Jemen  se omgewing, en die skip wat veronderstel is om te…