Daily Archives: April 8, 2021

Suid-Afrika se unieke nuwe hospitaal operasioneel

Suid-Afrika se unieke hospitaal, wat slegs die vyfde een in die wereld is, het sy deure oopgemaak om spesialis dienste te lewer aan pasiënte. Die 11,000 vierkante meter hospitaal wat…

Ontvanger van Inkomste vorder meer in

Die Ontvanger van Inkomste het die afgelope tyd aansienlik meer ingevorder as waarvoor hulle begroot het, en dui daarop dat die belastingbetalers goed dopgehou word. Die Inkomstediens het nie net…

SA se wanbestuur blootgelê

Die Suid-Afrikaanse Ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het die wanbestuur in die ANC regering se administrasie die afgelope week gepubliseer. Skokkende feite het na vore gekom, en alhoewel al die redes ook…

Die Poswese steeds in chaos

Die Onafhanklike Kommunikasie Owerheid van SA (OKOSA) het ʼn nuwe voorstel van regulasies vrygestel wat die poskantoor se chaos moet omskep in beter dienslewering regoor die hele land. In ʼn…

Regering betaal vir 20 miljoen dosisse entstof

Die ANC regering het ʼn bestelling van 20 miljoen dosisse koronavirus entstof by die farmaseuties maatskappy Pfizer geplaas, sê die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize. Die nuwe ooreenkoms met die…

Lewensbrood

Exodus 20 17  Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie; jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy…

Oud-polisiebeampte onskuldig bevind

Die voormalige polisiebeampte wat tydens ʼn aanval deur geweldenaars op n kerk in Centurion, daarin geslaag het om twee van die aanvallers dood te skiet, is vry van vervolging. Pieter…

Vliegtuig land op onklaar aanloopbaan

Die vliegtuig  het die landingstrook genader en die vlieënier het reeds aan die beheertoring gesê hy nader om te land, maar die Zambiese beampte in die beheertoring roep benoud uit…

Duitse leier vra strenger inperkings

Armin Laschet het met skeptisisme by politici van opposisiepartye voorstelle aangehoor wat die gesukkel om van die derde pandemie ontslae te raak, te probeer oorbrug. Laschet is die voorsitter van…

Brasilië nader aan nasionale ramp

Brasilië trotseer tans ʼn nasionale ramp met die geweldige toename in Covid-19 infeksies wat nog vinniger versprei met die variant wat intussen ontdek is en wat in die land ontstaan…

Provokasie: VSA eis Russiese verduideliking

Verslae wat ontvang is van Russiese troepe wat in groot getalle naby die grens van die Oekraine in die Krim gebied saamdrom, het die VSA bereik en dit word gesê…

Groenland verkiesing bring dalk groot nuus

Die kiesers van Groenland het na die stembus gehaas in die vervroegde algemene verkiesing wat Dinsdag gehou is. Die uitkoms van die verkiesing kan aanleiding gee tot ʼn besluit om…

Ramp tref Indonesië – talle sterf

Aanhoudende, deurdringende stortreën het massas vloedwater en grondverskuiwings die afgelope paar dae veroorsaak in die geteisterde Indonesië, terwyl derduisende mense sonder huisvesting is en die stortreën moet trotseer. Die land…

Drie lande se gesprek oor dam misluk

Soedan en Egipte se groeiende bekommernis oor die uiteindelike gevolge van die dam wat in die Nyl Rivier deur Ethiopië gebou word, het die week sterk na vore gekom toe…