Daily Archives: April 7, 2021

Polisiestasies dalk ook bankrot

Die ANC se Minister van Openbare Werke en Infrastruktuur, Patricia de Lille, het in ʼn oorsig gesê meer as 1,000 polisiestasies is geld aan haar departement verskuldig. Sy sê die…

Eskom in dispuut oor miljarde Rand

Eskom Holdings is in ʼn ernstige dispuut gewikkel met ʼn verskaffer, Oracle Corp’s SA, wat beweer die kragvoorsiener is sowat R7 miljard aan hom verskuldig. Eskom is glo nie van…

SA virus status

Op Dinsdag 6 April was die koronavirus status soos volg in Suid-Afrika: Byna 10 miljoen mense is getoets sedert die eerste infeksie geval aangemeld is sowat een jaar gelede, waarvan…

Onderwys Departement het moeilikheid

Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, het bekend gemaak dat die departement in verskeie regsgedinge betrokke is. Dit weens nalatigheid by skole en ook sterftes van leerders.  Dispute rondom…

Lewensbrood

Exodus 20 12   Eer jou vader en jou moeder, dat jou dae verleng mag word in die land wat die Here jou God aan jou gee. 13   Jy mag nie doodslaan nie. 14  …

Nog ‘n ANC “sukses”

Die hostel projekte het die staat (sien belastingbetaler) R230 miljoen gekos. Na groot aanknopings dat  nuwe hostelle gebou gaan word sodat die inwoners in  beter eenhede gaan bly  as in…

Vroeë reëns in Namakwaland

Reëns in Maart 2021 het veroorsaak dat Namakwaland die eerste keer in bykans 10 jaar Maartblomme in die maand gesien het.  Die afgelope 9 jaar het reën laat gekom wat…

Uit my Kuierkombuis

Het jy ‘n prutpot (slow cooker)?  Gebruik gerus dié handige hulpmiddel in jou kombuis!  Jy hoef dit nie net vir bredies of vir boontjiesop te gebruik nie!  Jy kan nagereg…

Duitsland vra aksie teen Mianmar kapers

Die Minister van Buitelandse Sake in Duitsland het ʼn dringende beroep gedoen op wêreldleiers om die druk op Mianmar se Juta te verhoog weens die gewelddadige optrede teen die teen-staatsgreep…

Kosovo kry jong dame as president

Vir die eerste keer sedert Kosovo onafhanklikheid verkry het, is ʼn vrou as president van die land verkies, en asof dit nie genoeg is nie, is die dame slegs 38…

Venezuela vra VN hulp teen landmyne

Die president van Venezuela, Nicolas Maduro, beweer dat baie van sy land se soldate gesterf het naby die grens met die buurland Colombia, weens die menigte landmyne wat in die…

Laaste skepe vaar deur Suezkanaal

Die Suezkanaal was waarskynlik nog nooit so besig soos die afgelope week nie, want die 370 skepe wat gewag het dat die groot vragskip wat die kanaal blokkeer het, weer…

Rebelle dood talle Indiese veiligheidsmag lede

Militante groep wat geïnspireer is deur die Sjinese revolusionêre leier, ene Mao Zesedong, is waarskynlik die Indiese veiligheidsmagte se grootse bedreiging.  Die veiligheidsmagte en Maoist rebelle het in ʼn vier-uur-lange…

VSA Delta redery struikel weens Covid

Die Delta lugredery in die VSA moes Sondag 100 van sy geskeduleerde vlugte kanselleer as gevolg van newe effekte wat personeel het van die koronavirus infeksie. Die hoof van die…

Mosambiek weermag slaan toe

Die Mosambiekse weermag beweer dat hy ʼn “aansienlike getal” van die militante Islamitiese Staat terroriste gedood het in die afgelope naweek se gevegte met die groep. Die terroriste se aanslag…