Daily Archives: April 6, 2021

Verlore Vryheid

Die Boere-Afrikanervolk het sy vryheid verloor en is vandag die onwelkome inwoner in sy eie land, terwyl die vreemdeling baljaar in die land wat nie syne was nie en waarin…

Wêreld onrus

Behalwe dat die dreigende gevaar van Iran na die agterkant geskuif het met die kernwapen ooreenkoms wat in die vooruitsig is, het verskeie ander wêrelddele gevaar seine begin flikker. In…

ANC dreig Zuma-faksie oor vergadering

Die ANC van die Groter Johannesburg Streek het die Gautengse groep van die Zuma-faksie gewaarsku dat daar stappe geneem sal word teen lede wat die afgelope Sondag se vergadering sou…

FNB wil takkantore opgradeer

Gedurende 2020 het FNB sowat 150 takkantore opgradeer om bankdienste te verbeter en kliënte se bank ervarings te verbeter. Vanjaar wil die Bank, te midde van die stadig groeiende ekonomie,…

Lewensbrood

Exodus 20   9  Ses dae moet jy arbei en al jou werk doen; 10  maar die sewende dag is die sabbat van die Here jou God; dan mag jy géén werk doen nie…

Hulle wil Ramaphosa afdank

“Net die ANC Kongres kan my afdank”, het die president die naweek gesê na aanleiding van die eis wat sekere lede stel om ontslae te raak van hulle president. Ramaphosa…

Busdiens bied vergoeding vir inligting

Die “Golden Arrow” busdiens het ʼn vergoeding van R200,000 aangebied vir enige inligting wat kan lei tot die skuldigbevinding van diegene wat sy luukse bus tot as verbrand het. Die…

Geen teken van derde pandemie

ʼn Professor aan die Wits Universiteit het die naweek gesê daar is geen teken van ʼn moontlike derde pandemie van die koronavirus nie, maar dit beteken nie dat die derde…

Nederlandse premier maak geskiedenis

Opposisiepartye in Nederland beskuldig die land se Eerste Minister daarvan da thy leuens vertel het met die gevolg dat ʼn mosie van wantroue in hom gestel is, maar wat afgeweer…

Dreigende gevaar tussen Rusland en Oekraine

 Ingeligte bronne sê daar heers ernstige kommer in die Oekraine weens die teenwoordigheid van Russiese militariste op die grens tussen die twee lande. Die vorige skermutseling tussen die twee lande…

Dosyne sterf in trein botsing

Sowat 500 mense was in die trein toe dit ontspoor het in Taiwan, by die ooskus wat reddingswerkers ure lank besig gehou het om mense uit die wwrakke van treinwaens…

Entstof: Britte kry talle met bloedklonte

Brittanje het bekend gemaak dat hy minstens 30 pasiënte het wat bloedklonte opgedoen het nadat hulle met die AstraZeneca entstof ingespuit is. Die vorige maand het Brittanje rapporteer dat 5…

Drie Afrika lande in gesprek oor Nyl dam

Ethiopië, Egipte en Soedan het die afgelope naweek ontmoet om weer die “Grand Ethiopiese Renaissance Dam” te bespreek wat sedert 2011 kommer wek oor die invloed wat dit op die…

Iran gewillig vir kern ooreenkoms in Wene

Te midde van vorige dreigemente wat Iran as voorwaardes gestel het vir verdere onderhandelinge oor ʼn kernwapen ooreenkoms, het die land se leiers tog ingestem om in Wene aan te…

OPEC gaan olie produksie stadig verhoog

Die lede van die OPEC lande wat olie produseerders is, het ooreen gekom  om die produksie van olie te verhoog in die komende maande, wat beteken dat dit nog duurder…